# President Donald Trump het die Amerikaanse Handelsverteenwoordiger, Jamieson Greer, gelas om ‘n heffing van 25-persent op die meeste invoere uit Brasilië in te stel weens beweerde onregverdige handelspraktyke. Dit tree Woensdag in werking. Verskeie produkte soos beesvleis, koffie, farmaseutiese produkte en sekere grondstowwe word vrygestel. Greer sê ‘n ondersoek toon Brasilië se beleid benadeel […]
# President Donald Trump has directed the US Trade Representative, Jamieson Greer, to impose a 25-percent tariff on most Brazilian imports, citing ‘unfair’ trade practices. The tariffs will go into effect next Wednesday, with key products including beef, coffee, pharmaceuticals and certain raw materials being exempt. Greer says their investigation concluded Brazilian policies harm the […]
# Die DA in die Wes-Kaap sê hy is bekommerd oor die leerlingrybewys-slaagsyfer van 17-persent in die 2025/2026-boekjaar onder die nuwe gerekenariseerde leerlingrybewys-toetsstelsel. Die stelsel kies lukraak vrae uit ʼn databasis met sowat een-duisend-200 vrae. Nomafrench Mbombo van die DA sê die party ondersteun hervorming wat padveiligheid verbeter en geleentheid vir bedrog verminder. Sy voeg […]
# Die burgemeesterkomiteelid vir Menslike Nedersettings in Tshwane, Aaron Maluleka, sê die hervestiging van Mamelodi-vloedslagoffers in Leeuwfontein Uitbreiding 32 vorder goed. Tot op hede is 381 van die 402 kwalifiserende begunstigdes suksesvol in die nuutontwikkelde dorpsgebied hervestig. Die woordvoerder van die departement, Doreen Mokgolo, sê die hervestigingsprogram is deel van die metro se voortgesette onderneming om […]
# The DA in the Western Cape says it is concerned by the 17-percent learner’s licence pass rate recorded under the new Computerised Learner Licence Testing system during the 2025/2026 financial year. The system selects randomised questions from a database of around one-thousand-200 questions. The DA’s Nomafrench Mbombo says the party supports reforms that improve […]
# The City of Tshwane mayoral committee member for Human Settlements, Aaron Maluleka, says the relocation of Mamelodi flood victims to Leeuwfontein Extension 32 is progressing well. To date, 381 of the planned 402 qualifying beneficiaries have been successfully relocated to the newly developed township. The department’s spokesperson, Doreen Mokgolo, says the relocation programme forms part of […]