# Die DA in die Wes-Kaap sê hy is bekommerd oor die leerlingrybewys-slaagsyfer van 17-persent in die 2025/2026-boekjaar onder die nuwe gerekenariseerde leerlingrybewys-toetsstelsel. Die stelsel kies lukraak vrae uit ʼn databasis met sowat een-duisend-200 vrae. Nomafrench Mbombo van die DA sê die party ondersteun hervorming wat padveiligheid verbeter en geleentheid vir bedrog verminder. Sy voeg by die veranderinge moet egter met doeltreffende openbare opvoeding gepaard gaan:
DA in Wes-Kaap bekommerd oor daling in leerlingrybewys-slaagsyfer [KLANK]
ENG MbamboONTesting