# Voormalige KwaZulu-Natalse Regterpresident, Achmat Naeem Jappie, het in die ouderdom van 70 gesterf. Naeem is vanoggend ná ‘n kort siekbed dood. Sy begrafnis word vandag in Sherwood gehou. Hy is in 1998 aangestel tot die regbank en het vanaf 2015 as Adjunk-regterpresident en Regterpresident gedien. Hy was ook in 2015 deel van die Konstitusionele […]
# Die debat oor die vraag of Wiskundige Geletterdheid in Suid-Afrikaanse skole afgeskaf moet word, neem toe. Kritici voer aan dat alle leerders suiwer wiskunde moet studeer en sê dat Wiskundige Geletterdheid toekomstige geleenthede beperk. Onderwysdeskundige professor Mary Metcalfe waarsku egter die verwydering daarvan kan baie leerders sonder enige kennis van wiskunde laat. Sy sê […]
# The Senqu Bridge in Lesotho has been officially inaugurated as part of the Lesotho Highlands Water Project phase two. Today’s ceremony was attended by King Letsie, president Cyril Ramaphosa and Lesotho prime minister Sam Matekane. The longest 825-metre bridge will keep road access open for communities in Mokhotlong as the Polihali reservoir fills. Built […]
# Former KwaZulu-Natal Judge President Achmat Naeem Jappie has died at the age of 70. Naeem died this morning following a short illness. His funeral is being held today in Sherwood. Appointed to the bench in 1998, he served as deputy Judge President and Judge President from 2015. He also acted in the Constitutional Court […]
# Die Motorherstelvereniging van Suid-Afrika waarsku toenemende voertuigafskrywings kan ‘n gevaarpunt bereik. Nasionale direkteur, Juan Hanekom, sê hierdie neiging kan die mark oorweldig met beskadigde voertuie, aangesien hierdie motors moontlik terug op die paaie kan beland, wat veiligheids-bekommernisse veroorsaak met sommige motors wat teen slegs 35-persent van hul waarde afgeskryf word. Die vereniging vra verbeterde […]
# Die GOOD-party waarsku hy gaan moontlik George in die Wes-Kaap se begroting teenstaan weens mislukkings in dienslewering. Woordvoerder Chantelle Kyd sê inwoners ondervind probleme met toegang tot elektrisiteit, water en sanitasie, behuisingsvertragings en onderbefondsde maatskaplike programme, veral in informele nedersettings. Sy voer aan die DA-geleide administrasie reageer nie op dringende gemeenskapsbehoeftes nie. Kyd vra […]
# The Constitutional Court has dismissed an appeal by the South African Human Rights Commission arising from a Mpumalanga water dispute involving Agro Data, FC Boshoff and local community members. Judge Steven Majiedt confirmed that SAHRC directives are not legally binding and cannot compel compliance. Majiedt said the Commission’s role is to facilitate redress, not […]
# Die maatskaplike sekerheidsagentskap SASSA het begunstigdes van maatskaplike toelaes aangemoedig om die e-Life-sertifisering-selfbedieningsplatform te gebruik om lewensertifisering te voltooi. Die agentskap sê sommige begunstigdes kon nie toegang verkry nadat hulle in kennis gestel is om die bevestigingsproses te voltooi nie. SASSA sê die probleme is nou opgelos. Hy sê e-Life-sertifisering het ten doel om […]
# Credit bureau TransUnion’s ‘First Quarter 2026 Consumer Pulse Study’ shows South Africans are tightening their belts as rising living costs reshape financial behaviour. According to the study, 41-percent cite inflation as their top concern, while 35-percent expect to miss bill payments. Despite pressure, 69-percent remain optimistic about finances. Many households are cancelling subscriptions, and […]