# Union federation Cosatu says it remains deeply concerned and alarmed by the escalating debt owed by municipalities to Eskom. The power utility said in March that total municipal debt owed to it exceeds 110-billion-rand, and could reach 200-billion-rand by 2028. Cosatu’s Matthew Parks says the massive smart meter push for municipalities heavily indebted to […]
# Die Stad Tshwane sê die Bronkhorstspruit-watersuiweringsaanleg is tydelik gesluit. Dit volg na onlangse reën en donderstorms wat ʼn groot uitwerking op die onverwerkte watervoorraad gehad het. Die metro-woordvoerder, Lindela Mashigo, sê die gehalte van die water het die aanleg se behandelingsvermoë oorskry wat dit moeilik maak om die water tot op die vereiste vlakke […]
# The City of Tshwane says the Bronkhorstspruit Water Treatment Plant has been temporarily shutdown. This follows recent thunderstorms and rain, which have significantly affected the raw water supply. The metro’s spokesperson, Lindela Mashigo, says high turbidity levels have exceeded the plant’s treatment capacity, making it difficult to process water to the required standard. He […]
# Die Senqu-brug in Lesotho is amptelik ingewy as deel van fase twee van die Lesotho Hoogland-waterprojek. Vandag se seremonie is bygewoon deur koning Letsie, president Cyril Ramaphosa en die eerste minister van Lesotho, Sam Matekane. Die brug van 825-meter sal padtoegang oop hou vir gemeenskappe in Mokhotlong terwyl die Polihali-reservoir vol loop. Dit is […]
# RiseMzanzi doen ‘n beroep vir dringende hervormings in Suid-Afrika se gesondheidstelsel en plaaslike regering, en waarsku diensleweringsmislukkings vererger ongelykheid. Mabine Seabe van die party sê hospitale worstel met chroniese onderbefondsing, personeeltekorte en swak infrastruktuur. Die party voer aan dat sterker verantwoordbaarheid, verbeterde befondsingstoewysing en doeltreffende bestuur noodsaaklik is. Seabe sê hervormings moet basiese dienste […]
# Die Kredietburo TransUnion se verbruikersopname-studie vir die eerste kwartaal van 2026 toon dat Suid-Afrikaners hul gordels stywer trek met stygende lewenskoste wat finansiële gedrag hervorm. Volgens die studie sê 41-persent repondente inflasie is hul grootste bekommernis, terwyl 35-persent verwag om agter te raak met betaling van rekeninge. Ten spyte van druk bly 69-persent optimisties […]
# Tshwane se burgemeester Nasiphi Moya sê kwesbare gemeenskappe word die ergste getref deur klimaatsverandering en arm huishoudings word meestal geraak deur oorstromings, hitte en skade aan infrastruktuur. Moya het tydens die bekendstelling van die Klimaataksie-ondersteuningsprojek beklemtoon plaaslike klimaatreaksie moet voorrang gee aan veerkragtigheid, waardigheid en regverdigheid. Moya sê munisipaliteite moet fokus op versagting en […]
# Die polisie in Mpumalanga sê sommige ongedokumenteerde immigrante wat betrokke is by onwettige mynbou in die provinsie word na bewering uitgebuit en gedwing om teen hul wil te werk nadat hulle met vals werkaanbiedinge gelok is. Die woordvoerder van die Polisie, Donald Mdhluli, sê sommige slagoffers se identiteitsdokumente is gekonfiskeer deur persone wat die […]
# Die Konstitusionele Hof het ‘n appèl van die Suid-Afrikaanse Menseregtekommissie van die hand gewys wat voortspruit uit ‘n watergeskil in Mpumalanga waarby Agro Data, FC Boshoff en plaaslike gemeenskapslede betrokke is. Regter Steven Majiedt het bevestig SAMRK-riglyne is nie wetlik bindend nie en nie nakoming kan nie afgedwing word nie. Majiedt sê die kommissie […]