# Die GOOD-party in Stellenbosch is bekommerd oor toestande op die MESCO-plaas. Die terrein was oorspronklik ʼn plek waar mense tydelik onder die staat se sorg hervestig is. Daar woon tans ongeveer 60 mense op die plaas, wat kinders en bejaardes insluit. GOOD se woordvoerder, Robin Hendrikse, sê probleme op die terrein sluit in onvoldoende sanitasie- en wasgeriewe, beperkte infrastruktuur en geen speelplek vir kinders nie:
GOOD-party vra ingryping by MESCO-plaas by Stellenbosch [KLANK]
AFR HendrikseMESCOFarm