# ActionSA se president, Herman Mashaba, het die minister van Finansies, Enoch Godongwana, gevra om ‘n tegniese ondersteuningspan aan te stel om toesig te hou oor Nasionale Tesourie-fondse wat aan die Stad Johannesburg toegeken word.
Mashaba se versoek volg terwyl Johannesburg worstel met ‘n likiditeitskrisis nadat Tesourie 3,6-miljard-rand teruggehou het weens kommer oor staatsbestuur. Hy vra versekering dat die stad ‘n geloofwaardige herstelplan en streng toesigmaatreëls handhaaf:
Mashaba vra Tesourie-toesig oor Johannesburg se befondsing [KLANK]
ENG MashabaOnTreasury