Skip to content

President Ramaphosa open suiweringsaanleg om skoon water vir Hammanskraal te bevorder [KLANK]

# President Cyril Ramaphosa het die Klipdrift 50-megaliter per dag Pakket-waterbehandelingsaanleg in Hammanskraal, Tshwane, amptelik geopen om watersekerheid te verbeter en volhoubare toegang tot veilige drinkwater vir gemeenskappe in die gebied te bied. Die ingebruikneming van die aanleg het deel gevorm van die Departement van Water en Sanitasie se Mandeladag-program. Ramaphosa het die voltooiing van die nuwe aanleg geloof en gesê dit bewys die regering se verbintenis om te reageer op die behoeftes van gemeenskappe deur samewerkende dienslewering:

ENG RamaphosaONUnveils