# Die burgemeesterkomiteelid vir Menslike Nedersettings in Tshwane, Aaron Maluleka, sê die hervestiging van Mamelodi-vloedslagoffers in Leeuwfontein Uitbreiding 32 vorder goed. Tot op hede is 381 van die 402 kwalifiserende begunstigdes suksesvol in die nuutontwikkelde dorpsgebied hervestig. Die woordvoerder van die departement, Doreen Mokgolo, sê die hervestigingsprogram is deel van die metro se voortgesette onderneming om aan inwoners veilige besitreg en munisipale dienste te bied:
Hervestiging van Mamelodi-vloedslagoffers in Leeuwfontein vorder goed [KLANK]
ENG MokgoloONProgressingWell