# Die vakbond, Nehawu, sê hy is geïnspireer deur die kwalitatiewe uitkomste van die Konferensie van Linkses wat ingesluit is in die Verklaring vir Werkersklas en Volksmag. Die SAKP het die konferensie die afgelope naweek aangebied. Nehawu se woordvoerder, Lwazi Nkolonzi, sê hulle verwelkom die konferensie se verklaring dat die Linkses moet ophou kritiseer en […]
# The Tshwane Metro Police Department has expressed concern at the growing number of vehicles impounded due to illegal parking within the metro. In May alone, approximately one-thousand-100 vehicles were impounded for parking violations. The TMPD says illegal parking poses significant risks to motorists, pedestrians and emergency services. It adds that more critically, it can […]
# The ANC Greater Joburg Region has welcomed the Johannesburg Stock Exchange’s decision to lift its suspension on the City of Johannesburg’s listed debt instruments. This restores the metro’s access to the local debt market, after the temporary halt triggered by delays in submitting its audited financial statements. ANC spokesperson, Amukelani Mashele, says this reinforces […]
# Die Stad Johannesburg se burgemeesterskomiteelid vir Menslike Nedersettings, Mlungisi Mabaso, het ʼn ernstige waarskuwing uitgereik oor behuisingskelmstreke wat met die Fleurhof-behuisingsontwikkeling verband hou. Die projek is ʼn gemengde-inkomste behuisingsontwikkeling wat by voltooiing meer as 16-duisend-800 behuisingseenhede beskikbaar sal hê. Die metro-woordvoerder, Virgil James, sê enige persoon wat beweer hy kan behuising waarborg, toegang bied deur kennisse, of […]
# The National Education, Health and Allied Workers’ Union says it is inspired by the qualitative outcomes of the Conference of the Left, as enshrined in the Declaration for Working-Class and Popular Power. The conference was hosted by the South African Communist Party over the weekend. Nehawu’s spokesperson, Lwazi Nkolonzi, says they welcome the conference declaration […]
# The City of Johannesburg’s mayoral committee member for Human Settlements, Mlungisi Mabaso, has issued a strong warning about housing scams linked to the Fleurhof Mega Housing Development. The project is a mixed-income residential development that will yield over 16-thousand-800 housing units upon completion. The metro’s spokesperson, Virgil James, says any person claiming to guarantee housing, offer access through connections, or demand payment […]
# Die burgemeester van Tshwane, Nasiphi Moya, sê aandag word geskenk aan hervestigingsplanne vir inwoners van die Plastic View-informele nedersetting ná die jongste brande in die gebied. Sy sê die stad het ‘n perseel in Pretoriuspark geïdentifiseer, maar die teenwoordigheid van talle buitelandse burgers bemoeilik die proses. Moya sê die munisipaliteit werk saam met die […]
# Adjudant-offisier Karl Sander van die Valke in KwaZulu-Natal het voor die Madlanga-kommissie getuig dampe van groot hoeveelhede gekonfiskeerde Mandrax-tablette kan ernstige gesondheidsgevare inhou. Sander verduidelik polisiebewyssakke word gemaak van materiaal met fyn gaatjies wat moontlik dampe kan vrystel. Hy sê beamptes en doeanebeamptes wat betrokke was by ‘n groot dwelmbeslaglegging het siek geword, met […]
# Die Afrika Mayibuye Beweging se burgemeesterskandidaat vir Giyani, Papa Penny, sê hy het die MK-party verlaat en uit die Parlement bedank om te fokus op die uitdagings van inwoners van Giyani in Limpopo. Papa Penny het in ‘n onderhoud met MDN News gesê binnegevegte in die MK-party het sy besluit beïnvloed. Papa Penny sê […]