# Oudpresident Thabo Mbeki beskuldig president Cyril Ramaphosa dat hy wanvoorstellings oor onwettige migrasie aanhits. Ramaphosa sê onbeheerde onwettige migrasie skep veiligheidsgevare en is ʼn las op gesondheidsdienste. Mbeki sê dis net bespiegelings dat onwettige migrante die oorsaak is van hoë werkloosheidsvlakke, misdaad en gebrek aan ekonomiese groei en word nie deur bewyse ondersteun nie. […]
# Former president Thabo Mbeki has accused president Cyril Ramaphosa of fuelling misconceptions about illegal migration in the country. Ramaphosa has stated that unchecked illegal migration risks security and burdens health care. Mbeki says claims that illegal migrants are the cause of high levels of unemployment, crime and lack of economic growth are speculative and […]
# Sokker: Die president van Afrika se beheerliggaam, Patrice Motsepe, sê harde werk en belegging in die jeug, afrigting en infrastruktuur het vrugte afgewerp vir Afrika in die Wêreldbekertoernooi. Nege uit die tien Afrikalande in die toernooi het die uitklopfase bereik. Hulle is Suid-Afrika, Algerië, die Kaap Verdiese Eilande, die Demokratiese Republiek die Kongo, Egipte, […]
# Die Madlanga-kommissie gaan die senior Misdaadintelligensie-offisier Feroz Khan se regsverteenwoordigers raadpleeg voor hulle besluit oor die pad vorentoe, nadat hy gisteraand ‘n skietvoorval oorleef het. Woordvoerder Jeremy Michaels sê Khan sal nie soos geskeduleer verskyn nie, terwyl die kommissie die uitwerking daarvan op sy program beoordeel. Hy beklemtoon die kommissie sal nie oor die […]
# ‘n Beleggersgroep onder leiding van Differential Capital het ‘n uitkooptransaksie van 1,27-miljard-rand vir Murray & Roberts se belangrikste mynboubedrywighede afgehandel en in ‘n onafhanklike myndiensteplatform omskep. Murray & Roberts, wat in 1902 gestig is, het in November 2024 om vrywillige sakeredding aansoek gedoen ná ‘n tydperk van finansiële druk. Josh Cunliffe van die beleggersgroep […]
# The Madlanga commission will consult the legal representatives of senior Crime Intelligence officer Feroz Khan before deciding on the way forward after he survived a shooting last night. Spokesperson Jeremy Michaels says Khan will not appear as scheduled while the commission assesses the impact on its programme. He emphasises the commission will not speculate […]
# Die Siyafana Sonke-aksieveldtog sê burgerlike samelewing reg oor Suid-Afrika werk saam om ondersteuning te bied aan gesinne wat geraak is deur geweld teen onwettige immigrante. Julie Eccles van die beweging sê Suid-Afrikaanse gemeenskappe het ingegryp om ‘n belangrike rol te speel om veiligheid en humanitêre bystand te verseker vir diegene wat geraak word. Sy […]
# The Siyafana Sonke Action Campaign says civil society across South Africa has been mobilising to provide support for families affected by anti-immigrant violence. The movement’s Tauriq Jenkins says South African communities have stepped in to play a crucial role to ensure safety and humanitarian assistance for those affected. He says African citizens are not voluntarily requesting repatriation, […]
# President Cyril Ramaphosa sê streeksamewerking is belangriker as ooit tevore weens internasionale onsekerheid en verskuiwende voorsieningskettings. Hy het tydens die Suider-Afrikaanse Doeane-unie se beraad in Kaapstad gesê geen Afrikaland kan alleen floreer in die huidige ekonomiese klimaat nie. Rampaphosa beskryf die unie as ‘n veerkragtige instelling wat reeds 116 jaar deur aansienlike wêreld- en […]