# Die waarnemende nasionale polisiekommissaris, Puleng Dimpane, verwelkom Gautengse spanne se vinnige reaksie ná ‘n massaskietery in Cleveland, Johannesburg, waarin 12 mense dood is. Sy het die ontplooiing van bykomende nasionale spesialis-eenhede gelas, insluitend forensiese kundiges en taktiese reaksiespanne, om die ondersoek te ondersteun. Polisiewoordvoerder Nonkululeko Phokane sê ‘n multidissiplinêre taakspan volg leidrade op, insluitend […]
# RISE Mzansi vra die dringende versterking van misdaadintelligensie na die massaskietery in Cleveland, Johannesburg, waarin 12 mense dood en verskeie beseer is. Woordvoerder Mabine Seabe sê die aanval beklemtoon ‘n toenemende krisis van onwettige vuurwapens en georganiseerde misdaadnetwerke wat in die stad bedrywig is. Hy vra wetstoepassing om intelligensie-geleide wetstoepassing te verbeter en gewelddadige […]
# Cricket: The pitch of the home of cricket, Lord’s in London, was found to be unsatisfactory during the first Test between England and New Zealand. Match referee Andy Pycroft delivered the verdict after the hosts won by 115 runs within four days. England’s captain, Ben Stokes, and former captains Nasser Hussain and Michael Vaughan […]
# Acting national police commissioner Puleng Dimpane welcomes the swift response by Gauteng provincial teams following the mass shootings in Cleveland, Johannesburg, that left 12 people dead. She ordered the deployment of additional national specialised units, including forensic experts and tactical response teams, to support the investigation. Police spokesperson Nonkululeko Phokane says a multidisciplinary task […]
# Noord-Ierland se regering het die teen-immigrasie-betogings veroordeel wat oornag in geweld omgesit het nadat ‘n Soedanese man aangekeer is na ‘n mesaanval in Belfast. Huise en voertuie is aan die brand gesteek terwyl sowat 100 gemaskerde mans deure stukkend geskop, vensters gebreek en geëis het dat buitelanders moet padgee. Die 30-jarige verdagte is van […]
# RISE Mzansi calls for urgent strengthening of crime intelligence following the mass shooting in Cleveland, Johannesburg, which left 12 people dead and several others injured. The party’s Mabine Seabe says the attack highlights a growing crisis of illegal firearms and organised criminal networks operating in the city. He urges law enforcement to improve intelligence-led […]
# The Refugee Appeals Authority has called on asylum seekers with pending appeals outside the Durban refugee reception office in KwaZulu-Natal to urgently report to its offices. The initiative forms part of a programme to clear a backlog of appeals and speed up decisions on asylum applications. The authority warns those who fail to respond […]
# Die Vlugteling-appèllowerheid het asielsoekers met hangende appèl-aansoeke buite die Durbanse vlugtelingontvangskantoor in KwaZulu-Natal gevra om dringend by die owerheid se kantore aan te meld. Dit vorm deel van ‘n program om ‘n agterstand in appèl-aansoeke op te klaar en besluite oor asielaansoeke te bespoedig. Die owerheid waarsku diegene wat nie reageer nie, se aansoeke […]
# Die geskorste adjunkhoof van die Ekurhuleni Metro-polisie, Julius Mkhwanazi, en die stadsbestuurder, Kagiso Lerutla, se hofsaak is in die Streekhof in Boksburg, Gauteng, tot 2 Julie uitgestel. Dit is om verdere regsprosesse en die openbaarmaking van bewyse moontlik te maak. Albei bly op borgtog. Hulle staan tereg op aanklagte van bedrog, korrupsie en regsverydeling […]