# Die kabinet veroordeel die toename in geslagsgeweld ná die wrede moord op dertien vroue in Gauteng. Vier verdagtes is borgtog geweier en bly in aanhouding. Die minister in die Presidensie, Khumbudzo Ntshavheni, sê die kabinet steun ‘n presidensiële opdrag vir die ontplooiing van ‘n multidissiplinêre polisiespan om die oorblywende verdagtes op te spoor. Sy […]
# Die Solidariteits-beweging en AfriForum het voorgestelde antwoorde op vyf vrae van die Amerikaanse regering verskaf. Dit het ten doel om die diplomatieke geskil op te los en 500-duisend werksgeleenthede te beskerm verbind met handel met Amerika en die Wet op Groei en Geleenthede in Afrika. Dit handel oor rasgebaseerde wetgewing, landelike veiligheid, “Kill the […]
# Die Suid-Afrikaanse Reserwebank sê die ekonomie se afname in die tweede kwartaal was grootliks te wyte aan swakker produksie. Die mynbou-, vervaardigings- en handelsektore het die swaarste deurgeloop onder hoër koste, swakker vraag en logistieke beperkings. Die mynbousektor het met drie persent gekrimp, met ‘n afname in produksie in sewe van die 12 mineraalgroepe, […]
# ‘n Uitgebreide soektog is steeds aan die gang na ‘n 85-jarige bekende in volstruiskringe, Saag Jonker van Oudtshoorn. Hy is Sondag in sy Toyota Land Cruiser meegesleur toe hy probeer het om ‘n laagwaterbrug oor die vol Olifantsrivier oor te steek. Polisieduikers het ‘n tweede soektog van stapel gestuur waaraan nooddienste, hommeltuig-operateurs, ‘n helikopter, […]
# Cabinet has condemned the rise in gender-based violence following the brutal murders of thirteen women in Gauteng. Four suspects have been denied bail and remain in custody. Minister in the Presidency, Khumbudzo Ntshavheni, says cabinet is backing a presidential directive for a multidisciplinary police team to quickly hunt down the remaining suspects. She emphasises […]
# Sokker: Botswana het onttrek aan die gesamentlike bod met Suid-Afrika en Zimbabwe om die Afrikabeker-toernooi in 2028 aan te bied. Die land se regering het volgens berigte geweier om die vereiste finansiële waarborg vir die bod te verskaf en beskou nie die aanbieding van die toernooi as belangrik nie. Suid-Afrika en Zimbabwe het die […]
# The Solidarity Movement and AfriForum announced proposed answers to five questions from the US government. These aim to resolve the diplomatic dispute and protect 500-thousand jobs linked to US trade and the African Growth and Opportunity Act. They cover race-based laws, rural safety, “Kill the Boer”, property rights and the refugee programme. Spokesperson Arno […]
# An extensive search is continuing for 85-year-old Oudtshoorn ostrich farmer Sagaria “Saag” Jonker, who was swept away in his Toyota Land Cruiser while trying to cross a low-water bridge over the flooded Olifants River on Sunday. Police divers have launched a second search operation, with emergency services, drone operators, a helicopter, farmers and volunteers […]
# The South African Reserve Bank says the economy’s decline in the second quarter was largely due to weaker production. Mining, manufacturing and trade bore the brunt of higher costs, softer demand and logistical constraints. Mining contracted by three-percent, with production down across seven of 12 mineral groups including platinum group metals, manganese, gold and […]