# Die kabinet het die termyn van Eskom se raads-voorsitter met nog drie jaar verleng. Mteto Nyati het tydens die bekendstelling van ‘Eskom 2.0’ sy dank uitgespreek teenoor president Cyril Ramaphosa en die kabinet vir die vertroue wat hulle in hom stel. Sy ampstermyn, wat volgende maand sou verstryk, sal nou tot 2029 duur. Nyati beklemtoon die land se ekonomiese potensiaal hang af van die verkryging van bekostigbare, betroubare en skoon energie:
Mteto Nyati se termyn as Eskom se raadsvoorsitter verleng [KLANK]
ENG-NyatiOnPosition