# Forum for South Africa says Freedom Day must go beyond celebration and reflect the gap between the promises of 1994 and current realities. The party says political freedom has been achieved, but unemployment, poverty, inequality, crime and corruption remain widespread. Spokesperson Tebogo Mashilompane calls for urgent action to strengthen institutions, improve accountability and ensure […]
# President Cyril Ramaphosa will lead the national Freedom Day commemoration in Mangaung in the Free State today, marking 32 years since South Africa’s first democratic elections in 1994. The event is held under the theme “Freedom and the Rule of Law: Thirty Years of Democratic Citizenship.” It reflects on the country’s constitutional journey and […]
# The Glencore Merafe Chrome Venture has backed Eskom’s call to fast-track electricity tariff relief for the struggling ferrochrome sector. The proposal is under review by the National Energy Regulator of South Africa. The venture says delays threaten jobs and operations, with some smelters already idle. It warned that regulatory certainty is urgently needed before […]
# Enkele ure nadat president Donald Trump van die verhoog af gehaas is ná ‘n skietvoorval tydens die Withuis-korrespondentevereniging se dinee, is meer besonderhede oor die skieter bekendgemaak. Trump het tydens ‘n nuuskonferensie by die Withuis gepraat, terwyl die burgemeester en wetstoepassingsbeamptes ook die media toegespreek het. CNN berig die gewapende verdagte is in hegtenis […]
# The EFF has relieved Mgcini Tshwaku of his duties as Johannesburg mayoral committee member for Public Safety and redeployed him as the party’s Head of Elections and to the Gauteng Legislature. He is credited with stabilising the Johannesburg Metro Police Department and improving emergency response services. EFF Gauteng provincial secretary, Moshe Segatike Koma, has […]
# Die EFF het Mgcini Tshwaku van sy pligte as Johannesburgse burgemeesterskomiteelid vir Openbare Veiligheid onthef en hom herontplooi as die party se Hoof van Verkiesings in die Gautengse Wetgewer. Hy is erken vir die stabilisering van die Johannesburgse Metropolisiedepartement en die verbetering van noodreaksiedienste. EFF Gauteng se provinsiale sekretaris, Moshe Segatike Koma, is ingesweer […]
# Die Departement van Basiese Onderwys verwerp bewerings op sosiale media oor openbare skole wat van 28 tot 30 April 2026 sal sluit, en sê dis fopnuus. Die departement sê skole sal normaalweg voortgaan, tot voor Werkersdag Vrydag, wat ‘n vakansiedag is. Owerhede doen ‘n beroep op ouers, leerders en opvoeders om slegs staat te […]
# Suid-Afrikaanse organisasies het vroeg hierdie jaar reeds geworstel met meer as twee-duisend-100 kuberaanvalle weekliks, ‘n toename van 36-persent jaarliks, gedryf deur KI‑gedrewe bedreigings en gyselware. Die regering en finansiële en verbruikersektore is belangrike teikens. Kuberveiligheidsdeskundige en uitvoerende hoof van Clyrofor, Loyiso Boyce, het aan Newzroom Afrika gesê uitvissing bly die hooftoegangspunt vir klein en […]
# Rugby: Die Bulle het Saterdagaand hul eerste oorwinning ooit teen die Scarlets in hul Verenigde Rugbykampioenskap-wedstryd in Llanelli behaal, en daarmee hul uitspeelhoop lewend gehou. Die skrale oorwinning van 23-21 was danksy ‘n strafskop in die 77ste minuut deur Springbok-losskakel Handre Pollard, wat 18 punte in die wedstryd aangeteken het. Hy het sy eie […]