# The DA says president Cyril Ramaphosa’s promised investigation into the alleged failure to stop Iran from participating in Exercise Will for Peace 2026 has stalled. In February this year, the president instituted the probe and appointed an investigative panel to be led by Justice Bernard Ngoepe. The DA’s Chris Hattingh says Ramaphosa, in a parliamentary […]
# The British Foreign, Commonwealth and Development Office has temporarily withdrawn its diplomatic staff from Iran due to rising security concerns, shifting embassy operations to remote work. This is amid US president Donald Trump’s threats to “bomb and destroy” Iranian infrastructure. The British government warns that the situation in the Middle East remains unpredictable, and […]
# Tennis: Die tweemalige verdedigende kampioen, Aryna Sabalenka, en die Wimbledon-kampioen, Jannik Sinner, is boaan die inskrywingslyste vir die vroue- en mansenkelspel op die Amerikaanse Ope. Die Australiese Ope-kampioen, Elena Rybakina, 2023 se Amerikaanse Ope-wenner, Coco Gauff, en Roland Garros se wenner, Mirra Andreeva, het ook ingeskryf. Die verdedigende manskampioen, Carlos Alcaraz, wat die laaste […]
# Die vakverbond Saftu sê hy verwerp die regering se besluit om ʼn Ontwikkelingsbeleid-lening van 24,78-miljard-rand van die Wêreldbank te aanvaar. Die lening is veronderstel om vertragings met infrastruktuurprojekte te verlig wat bygedra het tot ʼn dekade van swak ekonomiese groei. Saftu se hoofsekretaris, Zwelinzima Vavi, sê die lening is deel van ʼn groter program […]
# Die Gautengse Gesondheidsdepartement veroordeel wat hy noem ʼn roekelose en misleidende mediaverklaring wat die DA uitgereik het. Die party beweer pasiënte by die Charlotte Maxeke Johannesburg Akademiese Hospitaal ontvang weens tekorte nie noodsaaklike medisyne nie. Die departement se woordvoerder, Steve Mabona, sê hospitaalbestuur het met Madeleine Hicklin van die DA vergader en vasgestel haar […]
# Die toesighoudende regter in die kantoor van die Onafhanklike Direktoraat Teen Korrupsie sê hy het formele klagtes ontvang teen die hoof van die direktoraat teen korrupsie, Andrea Johnson. Sy staar ernstige beskuldigings in die gesig, onder meer dat sy die inhoud van ‘n stragregtelike aanklag uitgelek het aan ‘n beskuldigde, die senior Misdaadintelligensie-beampte, Feroz […]
# President Volodymyr Zelensky van Oekraïne het die land se opperbevelvoerder, generaal Oleksandr Syrskyi, afgedank. Dit volg dae nadat hy die gewilde minister van Verdediging, Mykhailo Fedorov, afgedank het wat landwye betogings veroorsaak het. Zelensky het Syrskyi bedank en erkenning gegee vir sy leierskap in Kiëf se verdediging en die teen-inval in Rusland se Koersk-provinsie […]
# Tennis: Two-time defending champion Aryna Sabalenka and Wimbledon champion Jannik Sinner lead the US Open women’s and men’s singles main-draw entry list, respectively. Joining Sabalenka are Australian Open champion Elena Rybakina, 2023 US Open winner Coco Gauff and Roland Garros victor Mirra Andreeva. Meanwhile, defending men’s singles champion Carlos Alcaraz, who has missed the last […]
# The South African Federation of Trade Unions says it rejects the government’s decision to accept a 24.78-billion-rand Development Policy loan from the World Bank. The loan is aimed at easing infrastructure bottlenecks that have contributed to a decade of meagre economic growth. Saftu’s General-Secretary, Zwelinzima Vavi, says this loan forms part of a broader […]