# Commonwealth Games: Wayne Rittmuller got Team South Africa’s Commonwealth Games campaign off to the perfect start when he won his opening Lawn Bowls men’s singles match in Glasgow. The 44-year-old saw off Singapore’s Harriman Yuen, 9-0, 7-4, in their Section B encounter. In the women’s pairs of the Lawn Bowls, Thabelo Muvhango and Jacqui […]
# North West University Business School economist Raymond Parsons says the South African Reserve Bank’s decision to keep interest rates unchanged will bring relief to businesses and consumers facing rising living costs. Parsons added the decision reflects concerns about weak economic growth and global uncertainty, including the conflict in the Middle East. He expects South […]
# Die ekonoom van die Noordwes-Universiteit se Sakeskool, Raymond Parsons, sê die Suid-Afrikaanse Reserwebank se besluit om rentekoerse onveranderd te hou, sal verligting bring vir ondernemings en verbruikers wat aan stygende lewenskoste onderwerp word. Parsons sê die besluit weerspieël kommer oor swak ekonomiese groei en wêreldwye onsekerheid, insluitend die konflik in die Midde-Ooste. Hy verwag […]
# Die Gauteng Departement van Menslike Behuising het die DA se bewering verwerp dat die Montrose Mega Stad-projek in Randfontein weens verwaarlosing verlaat is. Die party het Dinsdag ‘n oorsigbesoek aan die behuisingsprojek gebring en gesê dit gaan net agteruit en is ‘n simbool van wanbestuur en verwaarlosing. Die woordvoerder van die departement, Tahir Sema, […]
# Die Statebondspele begin vandag in Glasgow, Skotland. Meer as drie-duisend atlete uit 74 lande sal aan 215 medalje-items in 16 sportsoorte deelneem. Ses van die sportsoorte is geïntegreerde para-sportsoorte. Altesaam 112 Suid-Afrikaanse atlete sal die land verteenwoordig. Glasgow is aangewys nadat die Australiese staat Victoria in Julie 2023 as gasheer van die Spele onttrek […]
# Die DA sê president Cyril Ramaphosa se beloofde ondersoek na Iran se deelname aan die Will for Peace 2026-vlootoefening, het tot stilstand gekom. Die president het die ondersoek in Februarie vanjaar ingestel en ʼn ondersoekpaneel onder voorsitterskap van regter Bernard Ngoepe aangestel. Chris Hattingh van die DA sê Ramaphosa het in ʼn parlementêre antwoord […]
# Brittanje se Buitelandse, Statebond- en Ontwikkelingskantoor het sy diplomatieke personeel weens kommer oor veiligheid tydelik uit Iran onttrek. Ambassade-bedrywighede sal nou van elders gedoen word. Dit volg te midde van president Donald Trump se dreigemente om Iranse infrastruktuur te “bombardeer en vernietig”. Die Britse regering waarsku dat die situasie in die Midde-Ooste onvoorspelbaar bly […]
# Commonwealth Games: The Commonwealth Games are set to begin in Glasgow, Scotland, today. More than three-thousand athletes from 74 countries will compete across 215 medal events in 16 sports – ten able-bodied and six integrated para sports. This contingent includes a total of 112 South African athletes. Glasgow stepped in when the Australian state […]
# The Gauteng Department of Human Settlements has rejected the DA’s claims that the Montrose Mega City project in Randfontein has been abandoned through neglect. The party conducted an oversight visit to the housing project on Tuesday, stating that it has continued to deteriorate into a derelict symbol of mismanagement and neglect. The department’s spokesperson, […]