Skip to content

Statebondspele: Meer as drie-duisend atlete uit 74 lande gereed om deel te neem [KLANK]

# Die Statebondspele begin vandag in Glasgow, Skotland. Meer as drie-duisend atlete uit 74 lande sal aan 215 medalje-items in 16 sportsoorte deelneem. Ses van die sportsoorte is geïntegreerde para-sportsoorte. Altesaam 112 Suid-Afrikaanse atlete sal die land verteenwoordig. Glasgow is aangewys nadat die Australiese staat Victoria in Julie 2023 as gasheer van die Spele onttrek het. Glasgow 2026 se uitvoerende hoof, Phil Batty, glo die vereenvoudigde, goedkoper weergawe van die geleentheid kan dit vir toekomstige geslagte red:

ENG BattyOnGamesFuture