# Die Vryheidsfront Plus sê hy help boere van Rooiwal met regsaksie teen die metroraad van Tshwane weens die volgehoue verval van Rooiwal se rioolwatersuiweringsaanleg. Die burgemeester Nasiphi Moya hou vol daar is geen waterkrisis in die metro nie. Rina Marx van die VF Plus sê hoewel die burgemeester ‘n krisis ontken, word boere gedwing […]
# Die DA verwelkom die Nasionale Vergadering se bekragtiging van die Wetsontwerp op die Verdeling van Inkomste wat uiteensit hoe staatsfondse tussen nasionale, provinsiale en plaaslike regerings verdeel word. Die wetsontwerp moet seker maak dat staatsgeld gebruik word om basiese dienste te lewer, ekonomiese groei en werkskepping te ondersteun, en staatskuld onder beheer te hou. […]
# Die Zambiese regering sê hy het besit geneem van oudpresident Edgar Lungu se liggaam. Hy is op 5 Junie 2025 in Suid-Afrika dood, maar ʼn hofstryd oor sy oorskot en ʼn gevolglike appèl, keer dat hy begrawe word. Die Hooggeregshof in Pretoria het in Augustus verlede jaar beslis die Zambiese regering mag Lungu se […]
# Sokker: Manchester City het sy titelteenstander Arsenal se eerste plek in die Premierliga gebuit met ‘n oorwinning van 1-0 oor Burnley. Erling Haaland se doel in die vyfde minuut was die wenpunt wat City vir Gunners laat verbysteek het met ‘n verskil in doelskoppe. Pep Guardiola se span mik na ‘n sewende Premierliga-titel in […]
# The Freedom Front Plus says it is assisting Rooiwal farmers with instituting legal action against the Tshwane Metro Council for the ongoing collapse of the Rooiwal Waste Water Treatment Works. Mayor Nasiphi Moya has insisted that there is no water crisis in the metro. The FF Plus’s Rina Marx says while the mayor denies […]
# The DA has welcomed the National Assembly’s approval of the Division of Revenue Bill, which sets out how government funds are shared across national, provincial and local government. The bill aims to ensure that public money is used to provide basic services, support economic growth and job creation, and keep government debt under control. […]
# The Zambian government says it has taken possession of the body of former president Edgar Lungu. He passed away in South Africa on the 5th of June 2025; however, a court battle and subsequent appeal process over his remains have halted his burial. In August last year, the High Court in Pretoria ruled that […]
# Soccer: Manchester City have knocked title rivals Arsenal off the top of the Premier League table following a 1-0 victory against Burnley. Erling Haaland’s goal in the fifth minute proved to be the winner, moving City ahead of the Gunners on goal difference. Pep Guardiola’s men are aiming for a seventh Premier League title […]
# Die vakbondfederasie Cosatu sê die gebrek aan ‘n sterk stimuluspakket en die besnoeiing aan die presidensiële indiensnemingsprogram verswak pogings om werkloosheid te bekamp. Die federasie sê hoewel daar befondsing vir sommige openbare dienste en infrastruktuur is, is dit nie genoeg om werksgeleenthede te bevorder of herstel te ondersteun nie. Matthew Parks van Cosatu voer […]