# Swimming: The Norwegian Swimming Federation says it will not host international championships as long as World Aquatics allows athletes from Russia and Belarus to compete. The move follows a similar stance taken by Poland. World Aquatics lifted neutrality restrictions last week to allow swimmers from the two nations to compete under their flags for […]
# Iran’s United Nations envoy, Amir-Saeid Iravani, says the next round of negotiations will only happen once the US lifts the naval blockade on Iranian ports. This comes as US president Donald Trump has extended the ceasefire until Tehran submits a proposal to end the conflict permanently, though America will continue to blockade Iranian ports. […]
# Die minister van Justisie en Grondwetlike Ontwikkeling, Mmamoloko Kubayi, sê hervorming van die regsektor bly belangrik vir die volhoubaarheid van Suid-Afrika se demokrasie. Sy het gister in Pretoria regspraktisyns toegespreek tydens ʼn vergadering met hoëvlak-rolspelers. Dit is deel van voortgesette pogings om samewerking in die regsektor te versterk en hervorming te bevorder. Kubayi sê […]
# Die Stad Kaapstad sê opruimingswerk duur voort ná die oorstromings sedert die naweek op plekke weens swaar reën. Nagenoeg 480 klagtes oor oorstromings is oor die naweek ontvang. Gebiede wat die ergste deurgeloop het sluit in Dunoon, Philippi-Oos en Khayelitsha. Die burgemeesterskomiteelid vir Stedelike Mobiliteit , Rob Quintas, sê hoewel baie van die water […]
# Krieket: Die Mumbai Indians het na vier nederlae ʼn skitterende oorwinning van 99-lopies oor die Gujarat Titans in die Indiese Premierliga in Ahmedabad behaal. Tilak Varma het briljant gekolf en die beste lopietelling van sy loopbaan behaal met ʼn onoorwonne 101 van 45 balle. Mumbai het 199 vir vyf op die telbord geplaas. Titans kon […]
# Die Madlanga-kommissie het dit duidelik gestel dat die sogenaamde Madlanga-taakspan nie ‘n onderdeel van die kommissie is nie. Nasionale polisiekommissaris Fannie Masemola, het die taakspan geskep om verwysings op te volg in die kommissie se eerste tussentydse verslag, wat in Desember aan president Cyril Ramaphosa voorgelê is. Woordvoerder Jeremy Michaels sê hulle wil die […]
# Apple se uitvoerende hoof, Tim Cook, tree na 15 jaar af en die senior visepresident van apparatuur, John Ternus, neem by hom oor. Cook het in Maart 1998 by Apple aangesluit en is in Augustus 2011, kort voor die dood van die medestigter Steve Jobs, as uitvoerende hoof aangestel. Onder Cook se leiding het […]
# Minister of Justice and Constitutional Development, Mmamoloko Kubayi, has emphasised that the transformation of the legal sector remains integral to sustaining South Africa’s democracy. She addressed legal practitioners during a high-level stakeholder engagement in Pretoria yesterday, as part of ongoing efforts to strengthen collaboration and advance transformation within the legal sector. Kubayi underscored that […]
# The City of Cape Town says mopping operations are continuing following heavy rain and localised flooding over the weekend. Approximately 480 flooding-related complaints were received since Friday until yesterday morning. Areas that have been most affected include Dunoon, Philippi East and Khayelitsha. Mayoral committee member for Urban Mobility, Rob Quintas, says while much of […]