# Die direkteur van Gaza se Indonesiese Hospitaal en talle familielede is in ʼn Israelse lugaanval op sy huis in Gaza-stad dood. Die Hamas-beheerde gesondheidsministerie sê dokter Marwan Sultan het ʼn lang loopbaan in medisyne gehad en veroordeel sy dood. Die Israelse weermag sê hy het ʼn “belangrike Hamas-terroris” uitgeskakel en berigte dat onbetrokke burgerlikes […]
# The director of Gaza’s Indonesian Hospital, along with several family members, was killed in an Israeli air strike on his home in Gaza City. The Hamas-run health ministry said Dr Marwan Sultan had a long career in medicine and condemned his killing. The Israeli military has since said it struck a “key terrorist” from […]
# Sokker: Die hoofafrigter van Banyana Banyana, Desiree Ellis glo hulle is reg om die verdediging van hulle titel as wenners van die Vroue Afrika Nasiesbeker Maandag teen Ghana in Morokko te begin. Suid-Afrika kom ook in Groep C teen Mali en Tanzanië te staan. Ellis sê om ‘n titel te verdedig is baie moeilik, […]
# Soccer: Banyana Banyana head coach Desiree Ellis believes they are ready to start defending their Women’s Africa Cup of Nations crown against Ghana in Morocco on Monday. South Africa also faces Mali and Tanzania in Group C. Ellis says defending a title is very difficult, but they know it’s possible. She believes it will […]
# Die Gautengse Gesondheidsdepartement sê hy is gereed vir die beplande wateronderbrekings wat gesondheidsgeriewe in Johannesburg raak. Rand Water is tot die 21ste besig met instandhoudingswerk by die Eikenhof-, Zwartkopjes- en Palmiet-pompstasies. Die departement se woordvoerder, Motalatale Modiba, sê die Helen Joseph-hospitaal het tans wateronderbrekings wat dele van die hospitaal en omliggende gemeenskappe raak:
# Motorsport: Formule Een het ‘n gebeurlikheidsplan gereed indien die konflik in die Midde-Ooste ‘n uitwerking sou hê op die wedrenne in Katar en Abu Dhabi. Iran het verlede maand missiele afgevuur op ‘n Amerikaanse Lugmagbasis in Katar, net oorkant die Golf van Iran, weens Amerika se deelname aan Israel se lugoorlog. Die voorlaaste wedren […]
# Die GOOD-party sê wapengeweld gaan voort in die Wes-Kaap. Hy sê volgens hom is die Stad Kaapstad onvoorbereid en blykbaar onwillig om die kern-oorsake van die probleem te hanteer. Die party sê misdaadstatistiek toon dat meer as ʼn duisend mense tussen Januarie en Maart vanjaar in die provinsie vermoor is. GOOD se sekretaris-generaal, Brett […]
# The Gauteng Department of Health says it will remain on high alert following scheduled water supply interruptions that affected health facilities in Johannesburg. Rand Water has commenced with its infrastructure maintenance at Eikenhof, Zwartkopjes and Palmiet pumping stations that will last until 21 of this month. The department’s spokesperson, Motalatale Modiba says the Helen Joseph […]
# The GOOD Party says gun violence continues to plague the Western Cape. It says the City of Cape Town remains disturbingly unprepared, and seemingly unwilling, to confront the root causes of the crisis. The party says according to the Crime Statistics, over one-thousand people were murdered in the province between January and March this […]