# Soccer: South Africa will have four clubs in the second round of African club competition after weekend victories for Orlando Pirates and Durban City. Defending African champions Mamelodi Sundowns and Kaizer Chiefs had already received byes into the second round. Pirates will face Namibia’s African Stars, while Sundowns meet Angola’s Wiliete in the Champions […]
# Sokker: Suid-Afrika het vier klubs in die tweede ronde van die Afrika-klubkompetisie ná oorwinnings die afgelope naweek vir Orlando Pirates en Durban City. Die verdedigende Afrika-kampioene, Mamelodi Sundowns, en Kaizer Chiefs het reeds ‘n vrypas tot die tweede ronde gekry. Pirates LP, speel teen Namibië se African Stars, terwyl Sundowns in die Kampioeneliga teen […]
# Gholf: Die tuisgunsteling, Shane Lowry, het ‘n rekordoorwinning van elf houe op die Ierse Ope behaal. Die 39-jarige het op 23 onder baansyfer geëindig vir sy sewende loopbaantitel en tweede Ierse Ope-oorwinning. Die Amerikaner Patrick Reed en Joaquin Niemann van Chili was saam tweede op 12 onder. Die verdedigende kampioen, Rory McIlroy van Noord-Ierland, […]
# Die Verenigde Nasies se sekretaris-generaal, António Guterres, sê ʼn meer gebalanseerde wêreldorde vereis ʼn volledige opknapping van instellings wat ná die Tweede Wêreldoorlog gebou is. Hy het gister die 18de BRICS-beraad in Nieu-Delhi, Indië, toegespreek. Die beraad se tema was: “Bou vir veerkragtigheid, vernuwing, samewerking en sekerheid”.Guterres sê die wêreld beweeg toenemend na ʼn […]
# Die DA het ʼn klag ingedien teen die MK-party se parlementêre leier, John Hlophe, omdat hy versuim het om al sy belange volgens die kode van etiese gedrag en openbaarmaking van ledebelange te verklaar. George Michalakis van die DA sê vir die tydperk wat op 30 Junie 2026 geëindig het, het Hlophe nie bekendgemaak […]
# Die polisie en sy misdaadbestrydingsvennote het op nagemaakte goedere ter waarde van meer as nege-miljoen-rand beslag gelê tydens ‘n multidissiplinêre operasie in Marabastad, Pretoria. Meer as tienduisend nagemaakte items, insluitend handelsmerk-sportklere, skoene, skoonheidsmiddels en selfone, is tydens die weeklange optrede gekonfiskeer. Polisiewoordvoerder Amanda van Wyk sê die klopjag was deel van voortgesette landwye pogings […]
# United Nations Secretary-General António Guterres says a more balanced global order requires an overhaul of the institutions built after the Second World War. He addressed the 18th BRICS Summit in New Delhi, India, yesterday. The summit was held under the theme: “Building for Resilience, Innovation, Cooperation and Sustainability.” Guterres says the world is increasingly […]
# Golf: Home crowd favourite Shane Lowry secured a record eleven-shot victory at the Irish Open. The 39-year-old shot a seven-under 63 to finish 23 under par and win his seventh career title and his second Irish Open triumph. American Patrick Reed and Chile’s Joaquin Niemann shared second place on 12 under. Northern Irishman and […]
# The DA has lodged a complaint against MK Party parliamentary leader, John Hlophe, for failing to disclose all his interests as per the Code of Ethical Conduct and Disclosures of Members’ Interests. The party’s George Michalakis says that for the disclosure period ending 30 June 2026, Hlophe failed to reveal that he was still […]