Skip to content

DA dien klag in teen John Hlophe oor nie-openbaarmaking [KLANK]

# Die DA het ʼn klag ingedien teen die MK-party se parlementêre leier, John Hlophe, omdat hy versuim het om al sy belange volgens die kode van etiese gedrag en openbaarmaking van ledebelange te verklaar. George Michalakis van die DA sê vir die tydperk wat op 30 Junie 2026 geëindig het, het Hlophe nie bekendgemaak dat hy steeds ʼn aktiewe direkteur van twee maatskappye is nie, of dat hy die geregistreerde eienaar van ʼn eiendom in Kaapstad is nie. Michalakis sê Hlophe kon nie versuim het om sulke openbaarmakings te goeder trou te doen nie:

AFR MichalakisONHlophe