# Gholf: Die tuisgunsteling, Shane Lowry, het ‘n rekordoorwinning van elf houe op die Ierse Ope behaal. Die 39-jarige het op 23 onder baansyfer geëindig vir sy sewende loopbaantitel en tweede Ierse Ope-oorwinning. Die Amerikaner Patrick Reed en Joaquin Niemann van Chili was saam tweede op 12 onder. Die verdedigende kampioen, Rory McIlroy van Noord-Ierland, was gesamentlik 41ste, 22 houe agter die wenner. Lowry het sy oorwinning as skouspelagtig beskryf:
Gholf: Shane Lowry behaal ‘n rekordoorwinning by Ierse Ope [KLANK]
ENG LowryOnOvercomingChallenges