# Die ANC is bekommerd oor wat hy beskryf as toenemende onbestendigheid binne die Departement van Basiese Onderwys sedert die DA-aangestelde minister Siviwe Gwarube in 2024 oorgeneem het. Die ANC se subkomitee oor Onderwys, Gesondheid, Wetenskap en Tegnologie sê ‘n onlangse vergadering het geïdentifiseer wat dit ‘n volgehoue gedragspatroon deur die Minister noem wat stabiliteit […]
# The Griquas have been crowned back-to-back Carling Currie Cup champions after clinching a hard-fought 23-16 victory over the Pumas. Playing in front of a packed home crowd in their hometown Kimberley yesterday afternoon, the hosts staged a fierce second-half comeback to retain their domestic crown. Veteran fly-half George Whitehead starred in his 150th appearance, contributing […]
# President Cyril Ramaphosa has called on BRICS countries to strengthen multilateralism through meaningful reform and collective action. He was speaking during a closed session on inclusive global governance and strengthening multilateralism at the BRICS Summit in New Delhi, India. However, the president warned that the relevance of the United Nations and the future of […]
# President Cyril Ramaphosa says the United Nations and other global institutions no longer adequately reflect today’s realities and are ill-equipped to address the challenges of the future. Speaking at the BRICS summit in India, Ramaphosa says Africa, which accounts for 54 United Nations member states and nearly one-fifth of the world’s population, remains without […]
# Die vakbond GIWUSA vra dringende en tydige gesprekke oor maatreëls om die uitwerking van die verwagte brandstofprysverhogings in Oktober te versag. Suid-Afrikaanse motoriste kan ‘n verhoging van tussen een-rand-81-sent en een-rand-93-sent per liter petrol verwag, terwyl diesel tussen een-rand-73-sent en twee-rand-drie-sent per liter duurder kan word. GIWUSA se president, Mametlwe Sebei, vra ‘n ingrypende […]
# Die Indiese eerste minister, Narendra Modi, en die Russiese president, Vladimir Putin, het ooreengekom om bestaande bande tussen hul lande te versterk. Putin sê die BRICS-groepering moet ‘n nuwe platform vir wêreldwye groei bou wat nie deur Westerse reëls bepaal word nie. Modi en Putin het gesprekke in die Indiese hoofstad gevoer op die […]
# The Freedom Front Plus in the Eastern Cape says an extravagant gala hosted by Nelson Mandela Bay Mayor Babalwa Lobishe for her state of the city address is a slap in the face to residents struggling with poor service delivery. The party’s Bill Harington argues the municipality faces a 33-percent unemployment rate, ageing infrastructure, […]
# Die Vryheidsfront Plus in die Oos-Kaap sê ‘n oordadige gala wat die burgemeester van Nelson Mandelabaai, Babalwa Lobishe, as deel van haar stadsrede gehou het, is ‘n klap in die gesig van inwoners wat met swak dienslewering worstel. Bill Harington van die party sê die munisipaliteit het te kampe met ‘n werkloosheidsyfer van 33-persent, […]
# Rugby: Die Springbok-vroue pak hul Europese toer vir die nuwe Vroue-15 Wêreldreeks met ‘n grootliks onveranderde groep spelers aan. Die voormalige Junior Springbok-vroue-senter, Naima Hlatshwayo, vervang die beseerde Zintle Mpupha. Die toer begin Vrydag met ‘n toets teen Wallis in Cardiff, gevolg deur toetse teen Italië die 26ste September en Spanje die 4de Oktober. […]