Skip to content

GIWUSA vra dringende gesprek oor stappe om verwagte brandstofprysverhogings in Oktober te versag [KLANK]

# Die vakbond GIWUSA vra dringende en tydige gesprekke oor maatreëls om die uitwerking van die verwagte brandstofprysverhogings in Oktober te versag. Suid-Afrikaanse motoriste kan ‘n verhoging van tussen een-rand-81-sent en een-rand-93-sent per liter petrol verwag, terwyl diesel tussen een-rand-73-sent en twee-rand-drie-sent per liter duurder kan word. GIWUSA se president, Mametlwe Sebei, vra ‘n ingrypende herstrukturering van Suid-Afrika se energiesektor om werkers minder kwesbaar te maak in die wisselvallige internasionale markte:

ENG SebeioNIncreases