# Statistiek Suid-Afrika sê mynbouproduksie het in April met 8,2-persent op ‘n jaargrondslag gestyg. Die groei is hoofsaaklik gedryf deur sterk vertoon in platinumgroepmetale, mangaanerts en chroomerts. Steenkoolproduksie het egter afgeneem en die algehele produksie benadeel. Juan-Pierre Terblanche van Statistiek SA sê mineraalverkope het met 30-persent op ‘n jaar grondslag gestyg, ondersteun deur hoër pryse […]
# Die Nasionale Tesourie het die tydperk vir openbare kommentaar vir die konsepregulasies vir openbare verkryging van 2026 tot 15 Julie verleng. Die regulasies is in April vir kommentaar gepubliseer ter ondersteuning van die inwerkingstelling van die Wet op Openbare Verkryging van 2024. Die Tesourie sê die verlenging volg op versoek deur belanghebbendes. Hy erken […]
# Die LUR vir Menslike Nedersettings in Gauteng, Tasneem Motara, sê die departement sal die lewering van behuising, die oordrag van titelaktes en die opgradering van informele nedersettings gedurende die 2026/27-boekjaar prioritiseer. Teikens sluit in die konstruksie van agtduisend-448 wooneenhede, die lewering van 300 gedienste erwe en die registrasie van vyfduisend-681 titelaktes. Motara sê die […]
# Die departement van Vervoer en Menslike Nedersettings in KwaZulu-Natal het spanne ontplooi om toe te sien dat padnetwerke ten volle gereed is vir die Comrades-marathon wat môre plaasvind. Nagenoeg 22-duisend atlete sal na verwagting aan die ikoniese wedloop tussen Durban en Pietermaritzburg deelneem. Die woordvoerder van die departement, Ndabezinhle Sibiya, sê hulle het ook […]
# The KwaZulu-Natal Department of Transport and Human Settlements has deployed teams to ensure road networks are fully prepared for the Comrades Marathon taking place tomorrow. Approximately 22-thousand runners are expected to participate in the iconic race between Durban and Pietermaritzburg. Department spokesperson Ndabezinhle Sibiya says the department has also deployed Road Traffic Inspectorate officers […]
# Road running: Government has extended its warmest wishes and support to the thousands of local and international athletes set to participate in the historic Comrades Marathon on Sunday. This year marks the 99th edition of the marathon and all South Africans are called to rally behind the runners for the 85-kilometre Up Run from […]
# Padwedlope: Die regering het sy beste wense en ondersteuning uitgespreek teenoor die duisende plaaslike en internasionale atlete wat Sondag aan die geskiedkundige Comrades-marathon deelneem. Vanjaar is die 99ste weergawe van die wedloop en Suid-Afrikaners word aangespoor om die atlete te ondersteun vir die 85-kilometer lange “op”-wedloop van Durban na Pietermaritzburg. Die sukses van Suid-Afrikaanse […]
# Die Motorbedryf-personeelvereniging sê die mediese hulpstelsel is onder geweldige druk namate stygende lewenskoste baie werkers dwing om hul dekking te laat vaar. Volgens die vakbond maak lone wat nie verhoog nie, hoë brandstofpryse en werkloosheid mediese hulp onbekostigbaar veral vir jongmense en lae-inkomste werkers. Phakamile Hlubi-Majola van die vereniging sê baie huishoudings word gedwing […]
# The Motor Industry Staff Association says the medical aid system is under severe pressure as rising living costs force many workers to drop their cover. According to the union, stagnant wages, high fuel prices and unemployment are making medical aid unaffordable, especially for young people and low-income workers. The association’s Phakamile Hlubi-Majola says many […]