# Die adjunkminister van Finansies, David Masondo, sê Suid-Afrika se verwydering van die Finansiële Aksietaakmag se gryslys beteken nie dat elke swakheid in die stelsel opgelos is nie. Hy sê dit is hoekom die regering tans nasionale evaluerings doen van die risiko’s rondom geldwassery en terrorismefinansiering. Suid-Afrika is verlede jaar van die gryslys verwyder nadat […]
# Israel se eerste minister, Benjamin Netanyahu, is blykbaar enkele dae voor die aanval op 7 Oktober 2023 deur president Mohammed bin Zayed van die Verenigde Arabiese Emirate gewaarsku dat Hamas ʼn groot aanval op Israel beplan. Dit was die dodelikste aanval in Israel se geskiedenis, waarin meer as een-duisend-200 mense vermoor en meer as […]
# Die minister van Hoër Onderwys en Opleiding, Buti Manamela, het inligting van die Spesiale Ondersoekeenheid se hoof, Leonard Lekgetho, ontvang oor ondersoeke na beweerde wanadministrasie, bedrog en korrupsie in die naskoolse onderwys- en opleiding-sektor. Meer as twee-miljard-rand van die Nasionale Finansiële Hulpskema vir Studente is teruggevind by universiteite en kolleges. Woordvoerder Matshepo Seedat sê […]
# Die Vryheidsfront Plus sê Ekurhuleni se kleinkind-ontwikkelingsprogram is ʼn goeie voorbeeld hoe miljoene rand aan infrastruktuur bestee word sonder dat al die gemeenskappe bereik word wat veronderstel is om daarby te baat. Die oorspronklike boukoste van die drie sentrums in Vosloorus, Edenpark en Tsakane beloop sowat 57,4-miljoen-rand. Marlize Herbst van die VF Plus sê […]
# Sokker: Jose Mourinho se terugkeer na die Kampioeneliga het goed begin met Real Madrid wat Inter Milan met 2-1 op die Santiago Bernabeu geklop het. Die Fanse kaptein, Mbappe, is met 71 doele nou in die gesamentlike vyfde plek op die lys van die beste doelskieters vir die Kampioeneliga en die Europese Beker. Erling […]
# Deputy Finance Minister David Masondo says South Africa’s removal from the Financial Action Task Force’s greylist does not mean every weakness in the system has been resolved. He says this is why government is currently conducting national assessments of the risks associated with money-laundering, terrorist financing and proliferation financing. South Africa was removed from […]
# Israeli Prime Minister Benjamin Netanyahu was allegedly warned by the United Arab Emirates president Mohammed bin Zayed that Hamas was planning a major offensive in Israel, just days before the militant group launched its attack on 7 October 2023. The deadliest attack in Israel’s history saw over one-thousand-200 people murdered and more than 250 […]
# The Freedom Front Plus says Ekurhuleni’s Early Childhood Development programme is a prime example of how millions of rand are often spent on infrastructure without reaching all the communities that were supposed to benefit. The original construction cost of the three centres in Vosloorus, Eden Park and Tsakane amounts to approximately 57.4-million-rand. FF Plus’s […]
# Minister of Higher Education and Training Buti Manamela met with the Special Investigating Unit head, Leonard Lekgetho, to receive an update on investigations into allegations of maladministration, fraud, and corruption across the Post-School Education and Training sector. The SIU recorded more than two-billion-rand in NSFAS-related recoveries from universities and TVET colleges, and acknowledgement of […]