# Die minister van Hoër Onderwys en Opleiding, Buti Manamela, het inligting van die Spesiale Ondersoekeenheid se hoof, Leonard Lekgetho, ontvang oor ondersoeke na beweerde wanadministrasie, bedrog en korrupsie in die naskoolse onderwys- en opleiding-sektor. Meer as twee-miljard-rand van die Nasionale Finansiële Hulpskema vir Studente is teruggevind by universiteite en kolleges. Woordvoerder Matshepo Seedat sê ʼn uitgawe van 109-miljoen-rand is voorkom deur die kansellasie van ʼn sekerheids-kontrak by die Vaal Universiteit van Tegnologie:
Minister Manamela sê Spesiale Ondersoekeenheid se werk moet integriteit in sektor vir naskoolse onderwys herstel [KLANK]
ENG SeedatONBriefing