# Tennis: Kazakh second seed Elena Rybakina is one win away from becoming world number one, after reaching the US Open quarterfinals for the first time. She defeated two-time champion Japan’s Naomi Osaka, 6-1, 6-4. Rybakina will face Chinese qualifier Zheng Qinwen, who knocked out Poland’s Iga Swiatek, 7-5, 6-3. 2023 champion Coco Gauff defeated […]
# Canada’s retaliatory tariffs on 441.17-billion-rand worth of American goods will come into effect today, intensifying the trade war between the longtime allies. The tariffs, which range from 15 to 50-percent follow US president Donald Trump’s 50-percent tariffs he imposed on Canadian goods last month, after trade talks collapsed. The measures will target US sectors including […]
# Motorsport: Championship leader Kimi Antonelli delivered an inspired drive to win his home race, the Italian Grand Prix, after starting in 19th position following an engine penalty. The 20-year-old is the first Italian to win at Monza since 1966. His Mercedes teammate George Russell had to settle for second place with Red Bull’s Max […]
# Politieke partye en onafhanklike kandidate wat nie-nakomingskennisgewings ontvang het, het tot 5-uur vanmiddag om die uitstaande dokumente in te dien. Dit kan ‘n kopie van die kandidaat se ID of ‘n ondertekende benoemingsaanvaarding insluit. Die Verkiesingskommissie sal Woensdag kennisgewings uitreik aan kandidate wat ook as onafhanklike kandidate benoem is, of as kandidate verskyn op […]
# Die munisipale vakbond, Samwu, sê hy ondersteun maatreëls om wetstoepassing te verbeter, maar Stad Kaapstad moet eers werkers se bestaande kommer hanteer voor hulle bykomende verantwoordelikhede kry. Die metro het verlede maand amptelik ‘n interregering-geskil met die waarnemende minister van Polisie, Firoz Cachalia, verklaar ná die regering se weiering om die metropolisie ondersoekmagte te […]
# Die minister van Hoër Onderwys en Opleiding, Buti Manamela, het die studente-organisasie, SASCO, gevra om die regering te help om die Nasionale Finansiële Hulpskema vir Studente teen bedrog, manipulasie en opportunisme te beskerm. Die Spesiale Ondersoekeenheid het afgekom op wydverspreide bedrog en onregmatige betalings in die skema se studentebefondsing-stelsel. Die departement se woordvoerder, Matshepo Seedat, […]
# Die Duitse party, Alternatief vir Duitsland, het ʼn klinkende oorwinning in Sakse-Anhalt behaal wat dit die eerste keer sedert die Tweede Wêreldoorlog op staatsvlak aan bewind plaas. Volgens voorlopige uitslae het die party 44,4-persent van die stemme op hom verenig. Hy kon egter nie ʼn volstrekte meerderheid behaal nie. Die Duitse kanselier Friedrich Merz […]
# Political parties and independent candidates who received notices of non-compliance have until 5pm today to submit the outstanding documents. This may include a candidate’s ID copy or signed acceptance of nomination. On Wednesday, the Electoral Commission will issue notifications to nominated candidates who also appear as independents or as candidates on the list or […]
# Motorsport: Die Formule Een-kampioenskapsvoorloper, Kimi Antonelli, het sy tuiswedren, die Italiaanse Grand Prix, gewen nadat hy in die 19de plek weggespring het. Die 20-jarige is die eerste Italianer sedert 1966 om op Monza te wen. Sy Mercedes-spanmaat, George Russell, was tweede en Max Verstappen van Red Bull derde. Antonelli is nou 66 punte voor […]