# Die munisipale vakbond, Samwu, sê hy ondersteun maatreëls om wetstoepassing te verbeter, maar Stad Kaapstad moet eers werkers se bestaande kommer hanteer voor hulle bykomende verantwoordelikhede kry. Die metro het verlede maand amptelik ‘n interregering-geskil met die waarnemende minister van Polisie, Firoz Cachalia, verklaar ná die regering se weiering om die metropolisie ondersoekmagte te gee. Samwu se woordvoerder, Hlalanathi Gagayi, sê hy is bekommerd dat werkers sonder ooreenkomstige vergoeding pligte op hoër vlakke moet uitvoer:
SAMWU vra Kaapstad om werkers se bekommernisse te hanteer voor bykomende ondersoekmagte [KLANK]
ENG GagayiONCapeTown