# Motorsport: Die Formule Een-kampioenskapsvoorloper, Kimi Antonelli, het sy tuiswedren, die Italiaanse Grand Prix, gewen nadat hy in die 19de plek weggespring het. Die 20-jarige is die eerste Italianer sedert 1966 om op Monza te wen. Sy Mercedes-spanmaat, George Russell, was tweede en Max Verstappen van Red Bull derde. Antonelli is nou 66 punte voor Russell in die bestuurders-kampioenskap. Hy sê hy fokus nou op een wedren op ‘n slag:
Motorsport: Antonelli wen sy tuis-GP in Italië uit 19de wegspringplek [KLANK]
ENG AntonelliOnChampionship