# The Department of Health has announced that people travelling to South Africa from the Democratic Republic of the Congo and Uganda will have to complete a health questionnaire before travelling, due to the Ebola virus outbreak. The outbreak, which is the fastest-growing Ebola epidemic on record, has claimed the lives of 930 people in […]
# The US military launched its tenth consecutive round of strikes on Iran yesterday evening. This comes after president Donald Trump warned Tehran of strong retribution after the recent deaths of American soldiers. The US Central Command says the latest strikes hit Iranian military command centres, maritime capabilities, missile and drone launch sites, and air […]
# Public Works and Infrastructure minister Dean Macpherson has ordered an investigation into more than six-thousand-200 state-owned homes occupied by government officials. Macpherson has also requested a plan to identify properties that are no longer needed and could be sold, redeveloped or removed from the state’s portfolio. He says selling unnecessary properties will reduce costs […]
# Die minister van Openbare Werke en Infrastruktuur, Dean Macpherson, het ‘n ondersoek gelas na meer as ses-duisend-200 staatshuise wat deur regeringsamptenare bewoon word. Macpherson het ook ‘n plan versoek om eiendomme te identifiseer wat nie meer nodig is nie en verkoop, herontwikkel of uit die staat se portefeulje verwyder kan word. Hy sê die […]
# Die parlementêre portefeuljekomitee oor Justisie en Grondwetlike Ontwikkeling het oproepe vir die verwydering van afgetrede regter Takalani Raulinga as oorsigregter van die Ondersoekdirektoraat Teen Korrupsie, veroordeel. Die MK-party beskryf Raulinga se aanstelling as ʼn oordeelsfout weens sy noue bande met die ANC. Die komitee se voorsitter, Xola Nqola, sê oproepe vir Raulinga se verwydering is […]
# Iran se Islamitiese Rewolusionêre Wag sê die Straat van Hormoes sal onveilig bly as wat hy noem “Amerikaanse aggressie” in die Midde-Ooste voortduur. Dit volg nadat Washington en Teheran vir ‘n negende agtereenvolgende dag wedersydse aanvalle uitgevoer het. Die groep beweer twee tenkskepe, wat nie aan die vereistes voldoen nie is aangeval, nadat hulle […]
# Die Gautengse taakspan oor politieke moorde het die naweek ʼn gewese munisipale vlootbestuurder van Emfuleni gearresteer. Dit hou verband met die beweerde onregmatige toekenning van ʼn tender vir munisipale voertuie. Sowat 16-miljoen-rand is aan ʼn diensverskaffer betaal vir 18 munisipale voertuie. Die nasionale polisiewoordvoerder, Athlenda Mathe, sê die 42-jarige verdagte sal vandag in die […]
# Die minister van Sport, Kuns en Kultuur, Gayton McKenzie, het die sowat 31-miljoen-rand verdedig wat uitgegee is op Suid-Afrika se FIFA Wêreldbeker-program en sê die departement het niks om weg te steek nie. Dit volg nadat politieke partye die uitgawe as verkwistend beskryf het. Die departement se woordvoerder, Zimasa Velaphi, sê 151 deelnemers, uitsluitend […]
# Gholf: Die Nieu-Seelander Ryan Fox het die 154ste Ope en sy eerste major-titel gewen op Royal Birkdale in Engeland. Die 39-jarige Fox het een hou voor die Amerikaner Cameron Young klaargemaak en die Claret Jug omhoog gehou. Nog ʼn Amerikaner, Sam Burns, was derde, en sy landgenoot, wêreld-nommer-een Scottie Scheffler, en Tommy Fleetwood van […]