# Die minister van Openbare Werke en Infrastruktuur, Dean Macpherson, het ‘n ondersoek gelas na meer as ses-duisend-200 staatshuise wat deur regeringsamptenare bewoon word. Macpherson het ook ‘n plan versoek om eiendomme te identifiseer wat nie meer nodig is nie en verkoop, herontwikkel of uit die staat se portefeulje verwyder kan word. Hy sê die verkoop van onnodige eiendomme sal koste verminder en die regering toelaat om meer hulpbronne op dienslewering toe te pas:
Meer as 6 000 staatswonings vir regeringsamptenare word ondersoek [KLANK]
ENG MacphersonOnStateOwnedHomes