Skip to content

Gautengse Gesondheidsdepartement ontken DA se bewerings oor Charlotte Maxeke Hospitaal [KLANK]

# Die Gautengse Gesondheidsdepartement veroordeel wat hy noem ʼn roekelose en misleidende mediaverklaring wat die DA uitgereik het. Die party beweer pasiënte by die Charlotte Maxeke Johannesburg Akademiese Hospitaal ontvang weens tekorte nie noodsaaklike medisyne nie. Die departement se woordvoerder, Steve Mabona, sê hospitaalbestuur het met Madeleine Hicklin van die DA vergader en vasgestel haar bewerings bevat feitefoute, onder meer dat die tekort aan medikasie in saal vyf was. Hy sê die hospitaal het nie ʼn saal vyf ni

ENG MabonaONReckless