Skip to content

Dreigement van provinsiewye taxi-staking in Gauteng afgeweer [KLANK]

# Die dreigement van ‘n taxi-staking volgende week deur die hele Gauteng is afgeweer nadat die LUR vir Paaie en Vervoer, Kedibone Diale-Tlabela, die Suid-Afrikaanse Nasionale Taxi Raad en die Gauteng Nasionale Taxi Alliansie ontmoet het. Dit volg na ‘n week van spanning tussen die departement van taxi-verenigings oor beweerde administratiewe vertragings en beskuldigings dat die LUR nie met die demokraties verkose taxi-leiers praat nie. Graham Fritz van Santaco sê hulle het ooreengekom op verdere ontmoetings om volhoubare en aanvaarbare oplossings te vind:

ENG FritzONEngagement