# Die IVP sê al het die Suid-Afrikaanse Reserwebank se Monetêre Beleidskomitee die terugkoopkoers onveranderd gehou, sal baie landburgers steeds finansieel sukkel weens hoë lewenskoste, stadige ekonomiese groei en voortslepende werkloosheid. Die terugkoopkoers bly sewe-persent en die prima uitleenkoers bly 10,5-persent. ʼn IVP-woordvoerder, Nhlanhla Hadebe, sê die besluit bied wel kontinuïteit in monetêre beleid, maar dit alleen kan nie die land se ekonomiese probleme oplos nie:
IVP sê monetêre beleid alleen kan nie Suid-Afrika se ekonomiese probleme oplos nie [KLANK]
EBG HadebeONEconomicChallenges