# ANC Limpopo chairperson and premier Phophi Ramathuba says the party will honour Nelson Mandela’s legacy by creating jobs, reducing poverty and improving service delivery. Addressing supporters at the ANC Mandela Legacy Rally in Sibasa, Limpopo, Ramathuba blamed poor performance of service delivery on some deployed officials. She warned that underperforming municipal leaders would be […]
# Rugby: Die Leeus en verdedigende kampioene Griekwas het gister bonuspunt-oorwinnings behaal in die tweede ronde van die Curriebeker-kompetisie. Op Ellispark het die Leeus teruggeveg met ‘n 52-29-oorwinning oor die Pumas. Jarod Cairns het twee drieë gedruk om by die gasheer se sewe drieë te voeg. In Kimberley het die Griekwas die Bulle XV met […]
# Motorsport: Lando Norris snatched a dramatic pole position for today’s Hungarian Grand Prix. The McLaren driver narrowly edged out Ferrari driver Lewis Hamilton. However, late-session chaos triggered two grid penalties. Hamilton fell to fifth after blocking Oscar Piastri, and Kimi Antonelli of Mercedes was demoted to seventh for a yellow flag violation. Ferrari’s Charles […]
# President Cyril Ramaphosa betreur die afsterwe van die anti-apartheid-aktivis Shantavothie “Shanthie” Naidoo Tweedie in die ouderdom van 91. Ramaphosa beskryf haar as ‘n heldin wat haar lewe gewy het aan die stryd vir ‘n vrye en nie-rassige Suid-Afrika. Naidoo Tweedie moes aanhouding, eensame opsluiting, verbanning en tronkstraf verduur omdat sy geweier het om teen […]
# Statebondspele: Nathan Hendricks het gisteraand op die Glasgow Statebondspele Suid-Afrika se eerste goue medalje in die swembad gewen. Die 20-jarige het die 100-meter vryslag in die S13-klas in ‘n tyd van 54,54-sekondes gewen. Die oomblik toe hy induik was dit duidelik dit gaan moeilik wees om hom te klop. Hendricks sê dit was sy […]
# Commonwealth Games: Nathan Hendricks won South Africa’s first gold medal in the pool at the Glasgow Commonwealth Games last night. The 20-year-old won the 100-metres freestyle in the S13 class in a time of 54.54-seconds. From the moment he dived in, it was clear that Hendricks would be hard to beat. Hendricks said it […]
# Dis-Chem se medestigter Ivan Saltzman het met onmiddellike ingang as nie-uitvoerende direkteur bedank en daarmee bykans vyf dekades van leierskap by Suid-Afrika se voorste apteek-kleinhandelaar tot ‘n einde gebring. Saltzman het die onderneming in 1978 saam met sy vrou, Lynette gestig, en reeds in Junie as uitvoerende direkteur uitgetree nadat hy tot 2023 die […]
# Eskom het sy openbare oorlegplegingsproses oor die Stad Johannesburg se elektrisiteitskuld tot 22 Augustus verleng. Die stad het sedert Mei meer as 4,3-miljard-rand betaal, maar skuld steeds 3,8-miljard-rand in agterstallige skuld. Die stad het belowe om teen 21 Augustus meer as 5,1-miljard-rand te betaal om onderbrekings in kragvoorsiening te vermy. Eskom se woordvoerder Daphne […]
# Eskom has extended its public consultation process regarding the City of Johannesburg’s electricity debt until 22 August. The city has paid more than 4.3-billion-rand since May, however it still owes 3.8-billion-rand in overdue debt. The city has pledged to pay more than 5.1-billion-rand by 21 August to avoid electricity supply interruptions. Eskom spokesperson Daphne […]