# President Cyril Ramaphosa betreur die afsterwe van die anti-apartheid-aktivis Shantavothie “Shanthie” Naidoo Tweedie in die ouderdom van 91. Ramaphosa beskryf haar as ‘n heldin wat haar lewe gewy het aan die stryd vir ‘n vrye en nie-rassige Suid-Afrika. Naidoo Tweedie moes aanhouding, eensame opsluiting, verbanning en tronkstraf verduur omdat sy geweier het om teen Winnie Mandela en ander ANC-lede te getuig. Ramaphosa se woordvoerder, Vincent Magwenya, sê haar nalatenskap sal Suid-Afrikaners steeds inspireer om gelykheid en geregtigheid te handhaaf:
Ramaphosa bring hulde aan anti-apartheid-aktivis Shanthie Naidoo Tweedie [KLANK]
ENG-MagwenyaOnNaidooTweedie