# Die kommissaris van die Grensbestuursowerheid, Michael Masiapato, sê die regering en ander belanghebbendes het die veldtog teen onwettige immigrasie landwyd verskerp. Die owerheid se woordvoerder, Mmemme Mogotsi, sê hul het gister, in samewerking met die polisie en Binnelandse Sake, die terugkeer van 673 Malawiese en 202 Zimbabwiese burgers via Beitbrug gereël. Sy sê die […]
# Die Italiaanse eerste minister, Giorgia Meloni, het haar voormalige noue bondgenoot, die Amerikaanse president Donald Trump, Vrydag beskuldig dat hy ‘n storie oor haar versin het. Hy het aan ‘n Italiaanse TV-kanaal gesê sy het hom “gesmeek” om ‘n foto saam met haar by ‘n G7-beraad te neem. Meloni het hom ook berispe omdat […]
# The Italian prime minister Giorgia Meloni accused her one-time close ally US president Donald Trump of fabricating a story about her on Friday, after he told an Italian TV channel she had “begged” him to take a photo with her at a G7 summit. Meloni chided him for acting with far greater deference to […]
# Border Management Authority commissioner, Michael Masiapato announced that government and other stakeholders have intensified their immigration enforcement operations across the country. BMA spokesperson, Mmemme Mogotsi says yesterday, the BMA, police and Home Affairs facilitated the repatriation of 673 Malawian nationals and 202 Zimbabwean nationals through Beitbridge. She says the Zimbabwean nationals were transported on […]
# As South Africa kicks off the IEC’s Voter Registration Weekend, the DA is calling on every eligible voter to use it to register to vote for the upcoming local government elections on the fourth of November. The party’s Sithembiso Ngema says in some provinces, residents are living with the consequences of poor governance as municipalities […]
# The Motor Industry Staff Association says employers who fail to pay over workers’ pension contributions can be held personally liable and forced to pay from their own pockets. The Motor Industry Bargaining Council is stepping up enforcement, including legal action, to recover unpaid contributions. The association’s spokesperson, Phakamile Hlubi-Majola, urged employees to check what […]
# Die minister van Finansies, Enoch Godongwana, sê mense wat gekant is teen swart ekonomiese bemagtiging, wat ontwerp is om die ekonomiese ongelykhede van die apartheid-era aan te spreek, toon tekens van rassisme. Die vakbond Solidariteit daag die B-BBEE-verkrygingsraamwerk in die Konstitusionele Hof uit. Godongwana verwerp die idee dat hervorming en ekonomiese groei wedersyds uitsluitend is […]
# KwaZulu-Natal se polisiekommissaris, Nhlanhla Mkhwanazi, het die toenemende spanning in die land se wetstoepassingstrukture as oorlog beskryf. Dit volg nadat hy, die hoof van Misdaadintelligensie, Dumisani Khumalo, en generaal-majoor Nozipho Madondo gister opdrag gekry het om by die Brooklyn-polisiestasie in Pretoria aan te meld. Dit het aanleiding gegee tot bespiegeling oor inhegtenisnemings. Die Teenkorrupsie-ondersoekeenheid […]
# Gholf: Die 2023-kampioen, Wyndham Clark, loop met ses onder baansyfer voor by die Amerikaanse Ope, waar hy nog twee putjies van sy eerste rondte moet speel. Dit volg nadat 50 spelers by Shinnecock Hills in New York weens donkerte nie die rondte kon voltooi nie. Die Amerikaner is vier houe voor die res en […]