# The US Federal Reserve has raised interest rates for the first time since 2023 to address inflation, which remains above its two-percent target. In a unanimous decision, the Fed board voted to raise its benchmark interest rate by a quarter-percentage point to a range of 3.75-percent to four-percent. This comes despite calls from president […]
# Eerste minister Mark Carney sê Kanada wil ʼn uitsonderlike ekonomiese en veiligheidsalliansie met die Europese Unie aangaan. Ottawa wil sy ekonomiese afhanklikheid van die Verenigde State verminder nadat die handelsoorlog tussen dié twee lande die afgelope maand verskerp het. Sedert handelsgesprekke verlede maand skielik ineengestort het, probeer die twee lande mekaar, wat tariewe betref, […]
# Swem: Swem Suid-Afrika het ingestem om die volle rente aan die Olimpiese kampioen Tatjana Smith te betaal op prysgeld wat vir langer as ‘n jaar teruggehou is. Sy het sowat 560-duisend-400-rand gewen nadat sy goud en silwer verower het op 2023 se Watersport-wêreldkampioenskap in Japan. Swem SA het die geld eers betaal na Smith […]
# President Cyril Ramaphosa het 4 November 2026 as openbare vakansiedag verklaar. Altesaam 546 politieke partye sal op dié dag aan die plaaslikeregeringsverkiesing deelneem. Meer as 140-duisend kandidate is reg oor die land benoem om tien-duisend-526 raadsetels te betwis. Ramaphosa moedig alle geregistreerde kiesers aan om die vakansiedag te gebruik om hul demokratiese reg en […]
# Die ANC veroordeel die sinnelose en grusame moorde op vroue in Kemptonpark, Ekurhuleni, en sê dit vestig aandag op die realiteit van geslagsgeweld en vrouemoorde in Suid-Afrika. Agt vermoorde vroue is die afgelope maande aan die Oos-Rand gevind. Die ANC sê die polisie moet die sake dringend ondersoek en die oortreders voor die gereg […]
# Die nasionale direkteur van Openbare Vervolging, Andy Mothibi, het opdrag gegee dat die aanklagte teen die geskorste Nasionale Polisiekommissaris, Fannie Masemola, teruggetrek word. Hy is aangekla van oortreding van die Wet op Openbare Finansiële Bestuur. Dit hou verband met die omstrede Medicare24-tender van 228-miljoen-rand waarby die vermeende misdaadbaas, Vusimuzi “Cat” Matlala, betrokke is. Die […]
# Prime minister Mark Carney says Canada is pursuing a unique security and economic alliance with the European Union. This as Ottawa is seeking to reduce its economic dependence on the US, as the trade war between the two countries has deepened over the last month. After trade talks suddenly collapsed last month, the two […]
# President Cyril Ramaphosa has declared 4 November 2026, the day of the local government elections, a public holiday. A total of 546 political parties will contest the elections, while more than 140-thousand candidates have been nominated to contest ten-thousand-526 council seats across the country. Ramaphosa has called on all registered voters to use the […]
# Swimming: Swimming South Africa has agreed to pay Olympic champion Tatjana Smith the full amount of interest claimed on prize money withheld for more than a year. She won around 560-thousand-400 after securing gold and silver at the 2023 World Aquatics Championships in Japan. Swimming SA only paid Smith the money after she participated […]