# Die EFF-leier Julius Malema voer aan die polisieminister Senzo Mchunu en lede van die polisiebestuur moet ontslaan word in die lig van bewerings van politieke inmenging in die uitvoerende gesag. Malema het tydens die begrafnis van oud-adjunkpresident David Mabuza in Mbombela gesê die publiek het vertroue in wetstoepassing verloor en president Cyril Ramaphosa moet […]
# Suid-Afrikaners wag vanaand op president Cyril Ramaphosa se toespraak oor die plofbare aantygings deur die KwaZulu-Natalse polisiekommissaris, Nhlanhla Mkhwanazi. Hy het senior polisie en politieke leiers betrek by misdaadverwante inmenging. Dit volg nadat die speaker van die Nasionale Vergadering, Thoko Didiza, drie parlementêre komitees opdrag gegee het om die saak dringend te ondersoek. Ramaphosa […]
# EFF leader Julius Malema has emphasised the dismissal of Police minister Senzo Mchunu and SAPS executives, citing allegations of political meddling within the executive. Speaking on the sidelines of former deputy president David Mabuza’s funeral in Mbombela, Malema stressed that the public has lost trust in law enforcement and that president Cyril Ramaphosa should […]
# South Africans are waiting for president Cyril Ramaphosa’s address to the nation tonight on explosive allegations by KwaZulu-Natal Police commissioner, Nhlanhla Mkhwanazi, implicating senior SAPS and political leaders in crime-linked interference. This comes as National Assembly Speaker, Thoko Didiza, tasked three Parliamentary committees to urgently probe the matter. Ramaphosa is expected to announce steps […]
# Tennis: Die agtste gekeurde Iga Swiatek van Pole het Amanda Anisimova van Amerika se senuagtigheid uitgebuit om haar eerste Wimbledon-titel te wen in die grootste nederlaag in die vroue-eindstryd in meer as ‘n eeu. Albei spelers het in hul eerste Wimbledon-eindstryd gespeel, maar Swiatek was van die begin af meer selfversekerd en het ‘n […]
# President Donald Trump het gister gedreig om van 1 Augustus ‘n 30-persent-tarief op invoere uit Mexiko en die Europese Unie te hef. Dit kom nadat weke van onderhandelinge met die belangrikste Amerikaanse handelsvennote nie daarin kon slaag om ‘n omvattende handelsooreenkoms te bereik nie. Trump het die jongste tariewe aangekondig in afsonderlike briewe aan […]
# Rugby: Suid-Afrika het gister ‘n oortuigende oorwinning van 45 – 0 in hul tweede toets teen Italië op die Nelson Mandela-stadion in Gqeberha behaal. Die Bokke moes ‘n groot deel van die wedstryd met 14 man klaarkom nadat Jasper Wiese vroeg in die eerste helfte ‘n rooi kaart gekry het. Hulle kon egter steeds […]
# Tennis: Eighth-seeded Iga Swiatek from Poland took advantage of America’s Amanda Anisimova’s nerves to win her maiden Wimbledon title and inflict the heaviest women’s final defeat in more than a century. Both players were appearing in their first Wimbledon final, but Swiatek looked more assured from the very start as she stormed to a […]
# President Donald Trump yesterday threatened to impose a 30-percent tariff on imports from Mexico and the European Union starting on August 1. This comes after weeks of negotiations with the major U.S. trading partners failed to reach a comprehensive trade deal. Trump announced the latest tariffs in separate letters to European Commission President Ursula […]