# Die Nasionale Tesourie sê die regering sal seker maak Eskom se ontbondelingsproses word versigtig beplan en bestuur om alle risiko’s te hanteer. Die proses om eienaarskap en beheer van die kragverskaffer se netwerkbates aan ʼn onafhanklike transmissiestelsel-operateur oor te dra, gaan voort. Die operateur sal toesig hou oor die stelsel en bemarking, en die […]
# Die polisie het die identiteit van die agtste vrou wie se liggaam in KwaThema in Springs aan die Oos-Rand gevind is, bekend gemaak. Sy is uitgeken as die 38-jarige Dineo Evelyn Motapane. Volgens die polisie is Motapane Sondag laas lewend gesien en teen die tyd wat haar liggaam ontdek is het haar familie haar […]
# RISE Mzansi sê president Donald Trump van Amerika se poging om Suid-Afrika te dwing om van hervormingswette en grondwetlike orde ontslae te raak, moet verwerp word. Dit volg nadat die Trump-administrasie nuwe visumbeperkings ingestel het op mense in Suid-Afrika wat hy beskuldig van betrokkenheid by rasgebaseerde diskriminasie en grond-oorname sonder vergoeding. RISE Mzansi se […]
# Swem: Suid-Afrika se mees bekroonde Olimpiese swemmer, Tatjana Smith, keer terug ná haar uittrede wanneer sy volgende week aan die Suid-Afrikaanse kortbad-kampioenskap in Pietermaritzburg, KwaZulu-Natal, deelneem. Die 29-jarige het in 2024 uit alle kompetisies getree nadat sy goud en silwer verower het op die Olimpiese Spele in Parys. Smith sal in die 50-, 100- […]
# National Treasury says government will ensure that the Eskom unbundling process is carefully sequenced and managed to address all risks. Work is ongoing to transfer ownership and control of the power utility’s grid assets to an independent Transmission System Operator. The TSO will oversee system and market operations and support the development of a […]
# Die Amerikaanse Federale Reserwe het rentekoerse die eerste keer sedert 2023 verhoog om inflasie, wat bo sy teiken van twee-persent bly, te hanteer. Die federale raad het ʼn eenparige besluit geneem om die rentekoers met ʼn kwart persentasiepunt te verhoog na tussen 3,75-persent en vier-persent. Dit volg ten spyte van president Donald Trump se […]
# RISE Mzansi says US president Donald Trump’s attempt to force South Africa to abandon transformation laws and constitutional order must be rejected entirely. This comes as the Trump administration has imposed new visa restrictions targeting those it accuses of being involved in race‑based discrimination and uncompensated land seizures in South Africa. RISE Mzansi leader […]
# Police have confirmed the identity of the eighth woman whose body was discovered in KwaThema, in Springs, in the East Rand. She has been identified as 38-year-old Dineo Evelyn Motapane. According to police, Motapane was last seen alive on Sunday, and at the time her body was discovered, her family had not reported her […]
# Swimming: South Africa’s most decorated Olympian Tatjana Smith has come out of retirement as she has confirmed her participation in the South African Short Course Championships in Pietermaritzburg, KwaZulu-Natal, next week. The 29-year-old retired from all competition after winning gold and silver at the Paris Olympics in 2024. Smith will make her comeback by […]