# Die polisie het die identiteit van die agtste vrou wie se liggaam in KwaThema in Springs aan die Oos-Rand gevind is, bekend gemaak. Sy is uitgeken as die 38-jarige Dineo Evelyn Motapane. Volgens die polisie is Motapane Sondag laas lewend gesien en teen die tyd wat haar liggaam ontdek is het haar familie haar nog nie as vermis aangemeld nie. Die premier van Gauteng, Panyaza Lesufi , sê die provinsie sal alles moontlik doen om die moordenaars van die vroue te vind en te straf:
KwaThema liggaam geïdentifiseer terwyl die ondersoek na die moord van agt vroue voortduur [KLANK]
ENG LesufiOnStatePower