# The National Consumer Commission has announced a safety recall for certain 2017 to 2020 Ford Ranger and Ford Everest vehicles fitted with the Ten-R-80 transmission. The recall follows concerns that a transmission fluid pump gear could fail, causing the vehicle to lose power while driving and increasing the risk of an accident. The commission’s […]
# Die Verkiesingskommissie het die sperdatum vir openbare kommentaar oor sy voorgestelde verkiesingsgedragskode oor waninligting tot volgende week verleng. Die verlenging volg op versoeke van belanghebbendes vir meer tyd om die voorgestelde kode te bestudeer en voorleggings voor te berei. Die uitvoerende hoof van die OVK, Sy Mamabolo, sê die konsep is daarop gemik om […]
# The Electoral Commission has extended the deadline for public comments on its proposed electoral code of conduct on disinformation to next week. The extension follows requests from stakeholders for more time to study the proposed code and prepare submissions. IEC CEO Sy Mamabolo says the draft aims to curb the spread of false information […]
# Die Madlanga-kommissie se getuienisleier, Advokaat Adila Hassim, bevraagteken mediese bewyse wat die sakeman van Noordwes, Suliman Carrim se aansoek ondersteun om sy getuienis uit te stel. Hassim het voor die Kommissie getuig professionele mediese riglyne ontmoedig dokters om onafhanklike menings te lewer oor ‘n pasiënt se geskiktheid om aan regsverrigtinge deel te neem. Sy […]
# Die Stad Kaapstad en die Wes-Kaapse regering het in beginsel ‘n ooreenkoms bereik oor die toekoms van die Atlantis Thusong-sentrum. Ingevolge die voorstel sal die stad die eiendom aan die provinsiale regering skenk, wat die sentrum sal bestuur en bedryf terwyl noodsaaklike maatskaplike ontwikkelingsdienste steeds gelewer word. Die burgemeesterskomiteelid vir Ekonomiese Groei en Toerisme, […]