# Die Gautengse Gesondheidsdepartement vra ouers om voorrang te gee aan kinderinentings namate inentingsvlakke afneem. Afrika-inentingsweek is daarop gemik om inentingsprogramme te versterk. Woordvoerder Tshifhiwa Mashamba sê slegs 75,3-persent van kinders onder ‘n jaar is in die 2025/26-boekjaar ingeënt teenoor die vorige 83-persent. Mashamba waarsku dit verhoog die gevaar van siektes. Hy versoek voogde om […]
# Roadrunning: Sabastian Sawe became the first man ever to run a marathon in under two hours. The Kenyan won the London Marathon in one-hour-59-minutes-30 seconds, improving his late compatriot Kelvin Kiptum’s record set in 2023 by over a minute. In the women’s race, Ethiopian Tigst Assefa improved her own record when she crossed the […]
# Padwedlope: Sabastian Sawe is die eerste man wat ‘n marathon in onder twee=uur voltooi het. Die Keniaan het die Londense Marathon in een-uur-59-minute-30-sekondes gewen en sy oorlede landgenoot Kelvin Kiptum se rekord van 2023 met meer as ‘n minuut verbeter. In die vrouewedloop het die Ethiopiër Tigst Assefa haar eie rekord verbeter toe sy […]
# The ACDP has called on the City of Johannesburg to stop taking loans, warning it is unsustainable. Spokesperson Chris Rohlssen says the city is owed over 71-billion-rand. He argues debt collection should be prioritised over borrowing. Rohlssen also raised concerns over a reported rejected loan request from the French development agency for failing to […]
# South Africa is observing Freedom Day, marking more than three decades since the first democratic elections in 1994. The national celebration will be held in Bloemfontein under the theme “Freedom and the Rule of Law: Thirty Years of Democratic Citizenship.” The day commemorates the historic 1994 vote that ended apartheid and established democratic rule. […]
# Suid-Afrika vier vandag Vryheidsdag, wat meer as drie dekades sedert die eerste demokratiese verkiesing in 1994 herdenk. Die nasionale viering word in Bloemfontein gehou onder die tema “Vryheid en die Oppergesag van die Reg: Dertig Jaar van Demokratiese Burgerskap.” Die dag herdenk die geskiedkundige verkiesing van 1994 wat apartheid beëindig en ‘n demokratiese bewind […]
# Britain’s government remains in close cooperation with US security services ahead of King Charles’ visit to the United States this week, after a shooting at the White House correspondents’ dinner. The prime minister’s office told Sky News extensive discussions are already underway between the two governments, that would continue over the coming days. King […]
# Die Britse regering is in noue kontak met Amerikaanse sekerheidsdienste voor koning Charles se besoek aan die Verenigde State hierdie week, na ‘n skietery tydens die Withuis-korrespondente se dinee. Die eerste minister se kantoor het aan Sky News gesê omvattende gesprekke is reeds tussen die twee regerings aan die gang, wat oor die komende […]
# Die ACDP het Stad Johannesburg gevra om nie meer lenings uit te neem nie en waarsku dit is onvolhoubaar. Woordvoerder Chris Rohlssen sê die stad word meer as 71-miljard-rand geskuld en vra skuldinvordering moet nou voorkeur kry. Hy is ook bekommerd oor ‘n verwerpte leningsversoek aan die Franse Ontwikkelingsagentskap omdat die stad nie kon […]