# Die Ditsobotla Plaaslike Munisipaliteit in Noordwes het ‘n Verspreidingsagentskapooreenkoms met Eskom onderteken om te help met sy skuld van 1,7-miljard-rand. Ingevolge die ooreenkoms sal Eskom nou eerste aanspraak hê op inkomste uit elektrisiteitsverkope deur ‘n skuldterugbetalingsplan. Nasionale Kabinetsverteenwoordiger, Kopung Ralikontsane, sê die munisipaliteit sukkel om sy skuld te delg en het baie op billike […]
# ‘n Nuwe verslag oor die mynbedryf waarsku Suid-Afrika om die modernisering van mynbou te versnel om wêreldwyd mededingend te bly. ‘n Raadgewer van die Navorsingsinstituut vir Innovasie en Volhoubaarheid, Ashleigh Muller, sê verouderende infrastruktuur, vaardigheidstekorte en stadige tegnologie-aanvaarding verswak die sektor. Sy sê nouer samewerking tussen die regering, die bedryf en navorsingsinstellings, sowel as […]
# Duisende mense het van vroeg vanoggend die strate van Johannesburg ingevaar vir die 702 Jozi My Jozi Walk the Talk. Die jaarlikse geleentheid word deur die Stad Johannesburg aangebied en bied vyf-, agt- en 15-kilometer roetes deur die middestad aan, om gemeenskap, welstand en stedelike vernuwing te vier. Die organiseerders sê die geleentheid ondersteun […]
# The Ditsobotla Local Municipality in the North West has signed a Distribution Agency Agreement with Eskom to help address its 1.7-billion-rand debt to the power utility. Under the agreement, Eskom will receive electricity revenue first through a structured repayment plan. National Cabinet Representative Kopung Ralikontsane says the municipality has struggled to service its debt […]
# The City of Cape Town and the Western Cape government have reached an in-principle agreement to secure the future of the Atlantis Thusong Centre. Under the proposal, the city will donate the property to the provincial government, which will manage and operate the facility while continuing to provide essential social development services. Mayoral committee […]
# Madlanga Commission evidence leader Advocate Adila Hassim has questioned the medical evidence supporting North West businessman Suliman Carrim’s application to postpone his testimony. Hassim told the Commission that professional medical guidelines discourage treating doctors from providing independent assessments of a patient’s fitness to participate in legal proceedings. She argued that an independent medical evaluation […]
# Statebondspele: Span SA se swemmers het gister uitstekend by die Glasgow 2026 Statebondspele gevaar. Wêreldkampioen Pieter Coetzé het die mans 50-meter rugslag in 24,29-sekondes oorheers en die Spele se rekord twee keer in die uitdunne en halfeindronde verpletter. Sy landgenoot Ruard van Renen het sy halfeindronde gewen met ‘n persoonlike beste tyd van 24,56-sekondes. […]
# Die Nasionale Verbruikerskommissie het ‘n veiligheidsherroeping aangekondig vir 2017 tot 2020 Ford Ranger- en Ford Everest-voertuie wat met die 10R80-ratkas toegerus is. Die herroeping volg op kommer dat ‘n transmissievloeistofpomprat kan faal, wat veroorsaak dat die voertuig krag verloor terwyl dit ry en die risiko van ‘n ongeluk verhoog. Phetho Ntaba van die kommissie […]
# Commonwealth Games: Team SA’s swimmers made an exellent start at the Glasgow 2026 Commonwealth Games yesterday. World champion Pieter Coetzé dominated the men’s 50m backstroke in 24.29-seconds, smashing the Games Record twice across the heats and semi-finals. Compatriot Ruard van Renen won his semifinal race with a blistering personal best time of 24.56-seconds. He […]