Skip to content

Malema beloof funksionele munisipaliteite en beter dienste [KLANK]

# Die EFF-president Julius Malema sê daar kan geen ware vryheid wees sonder munisipaliteite wat basiese dienste lewer nie. Hy het tydens die bekendstelling van die party se 2026 Plaaslikeregeringsmanifes in Thohoyandou, Limpopo, beloof om korrupsievrye munisipaliteite te bou wat waardigheid in gemeenskappe herstel. Die manifes sluit praktiese voornemens in om water, elektrisiteit, paaie en gesondheidsorg te verbeter. Hy sê plaaslike regering moet beoordeel word aan dienslewering en die daaglikse lewens van gewone Suid-Afrikaners:

ENG-MalemaOnMunicipalities