Skip to content

Verkiesingskommissie verleng sperdatum vir kommentaar oor kode teen waninligting [SOUND]

# Die Verkiesingskommissie het die sperdatum vir openbare kommentaar oor sy voorgestelde verkiesingsgedragskode oor waninligting tot volgende week verleng. Die verlenging volg op versoeke van belanghebbendes vir meer tyd om die voorgestelde kode te bestudeer en voorleggings voor te berei. Die uitvoerende hoof van die OVK, Sy Mamabolo, sê die konsep is daarop gemik om die verspreiding van valse inligting tydens verkiesings te beperk terwyl vryheid van spraak en politieke deelname beskerm word:

ENG MamaboloOnDeadline