# Education activist Hendrick Makaneta says young people should not stand aside and watch as adults continue to take decisions which will affect them in future. The Electoral Commission has announced that more than 70-percent of South Africans aged between 18 and 19 have not registered to vote despite being eligible. On the last day of vote […]
# Eskom has announced a massive 85-percent year-on-year reduction in its diesel expenditure for the current financial year driven by a much stronger Energy Availability Factor and fewer unplanned outages. The power utility spokesperson, Daphne Mokwena says diesel expenditure stands at 640.27-million-rand at a load factor of 1.30-percentt for the open cycle gas turbines significantly lower […]
# As the country is on the second day of voter registration weekend, the Forum for South Africa is calling for greater transparency in electoral processes, strict enforcement against electoral fraud and accountability across all political factors. FOSA leader, Tebogo Mashilompane emphasised that the true test of democracy lies not in readiness, but in participation […]
# Die onderwysaktivis Hendrick Makaneta sê jongmense moet nie opsy staan en toekyk hoe volwassenes besluite neem wat hulle in die toekoms sal raak nie. Die Verkiesingskommissie het aangekondig dat meer as 70-persent van Suid-Afrikaners tussen 18- en 19- jaar-oud nie geregistreer is om te stem nie, alhoewel hulle stemgeregtig is. Op die laaste dag […]
# Dit is dag twee van die kiesersregistrasienaweek en die Forum for South Africa vra meer deursigtigheid in verkiesingsprosesse, streng afdwinging teen verkiesingsbedrog en aanspreeklikheid op alle politieke vlakke. FOSA se leier, Tebogo Mashilompane, beklemtoon die ware toets van demokrasie lê nie in die gereedheid nie, maar in deelname en vertroue. Hy is diep bekommerd […]
# Eskom het ‘n reuse 85-persent daling in sy dieseluitgawes vir die huidige boekjaar aangekondig, vergeleke met dieselfde tydperk verlede jaar. Dit is danksy ‘n merkbare verbetering in energie-beskikbaarheid en minder onbeplande onderbrekings. Die woordvoerder, Daphne Mokwena, sê dieselbesteding beloop tans 640,27-miljoen-rand teen ‘n gebruiksvlak van 1,30-persent vir die oopsiklus gasturbines, wat aansienlik laer is […]
# Sokker: Brasilië het ‘n oorheersende 3-0 oorwinning oor Haïti in Groep C van die Wêreldbeker op die Philadelphia-stadion behaal. Matheus Cunha het twee keer in die eerste helfte doele behaal, terwyl Vinícius Júnior voor rustyd ‘n derde doel bygevoeg om drie punte aan die span te besorg. Vroeër in Groep C, het Marokko vir […]
# Die OVK se Kiesersregistrasienaweek skop die naweek af en die DA vra alle stemgeregtigde kiesers om vir die komende plaaslike regeringsverkiesing op 4 November te registreer. Sithembiso Ngema van die party sê inwoners in sekere provinsies leef reeds met die gevolge van swak bestuur, terwyl munisipaliteite aanhoudend sukkel met finansiële wanbestuur, verswakkende infrastruktuur en […]
# Soccer: Brazil cruised to a dominant 3–0 victory over Haiti at the Philadelphia Stadium in Group C. Matheus Cunha scored twice in the first half and Vinícius Júnior added a third before the break to seal maximum points. Earlier in Group C, Morocco edged Scotland 1–0 in Boston with an early goal from Ismael […]