# Sokker: Bafana Bafana se hoofafrigter, Pitso Mosimane, het sy finale groep van 30 aangekondig vir dié maand se Afrikabeker-kwalifiseerders teen Guinee in Johannesburg en Eritrea in Egipte. Dit bevat talle spelers van Mamelodi Sundowns en Orlando Pirates, asook verskeie van Europese en Amerikaanse klubs. Themba Zwane, Cassius Mailula, Luther Singh en Shandre Campbell keer terug. Mosimane erken dit was moeilik om die groep saam te stel:
Sokker: Mosimane maak finale Bafana-span bekend vir AFCON-kwalifiseerwedstryde teen Guinee en Eritrea [KLANK]
ENG MosimaneOnPickingPlayers